AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Reën bring uitkoms vir veeboere

Sagte reën het verligting gebring vir veeboere in die Noord-Kaap, terwyl saaiboere in die Wes-Kaap ook jubel.

Die sagte reën wat van 24 Maart af in die ekstensiewe veeboerderygebiede van die Noord-Kaap uitgesak het, bring uitkoms.

Mnr. Brand du Toit van die plaas Haasfontein, Williston, sê hulle het 55 mm reën gekry. "Dit was baie droog. Van die boere het al begin voer gee. Die reën het sag geval en goed ingetrek. Omdat dit noual koeler is, sal die reën ons ver die winter in vat."

Du Toit sê hy het ook gehoor van boere by Kenhardt wat 58 mm reën gekry het, en me. Louise Symington van die plaas Leeuwkrantz, tussen Williston en Carnarvon sê hulle het 44 mm gemeet. Buite Calvinia, by die De Langes van Platpoort, het dit 24 mm gereën.

By Brandvlei het die De Vriese van Boskop 55 mm reën gemeet, sê me. Theresa de Vries. "Dit het vir twee dae so sag en indringend gereën. Hier is nie 'n plassie water op die werf nie."

Mnr. Tobie en me. Nettie Rossouw van die plaas Dagbreek by Platbakkies het 28 mm reën gekry, wat die reën wat hulle in Februarie gekry het, goed aanvul.

Saaigebiede
Boere in sekere van die saaigebiede van die Wes-Kaap het ook goeie reën gekry. Mnr. AJ du Toit van die plaas Hanskraal by Protem het 40 mm gekry en gaan nou solank hawer- en bitterlupienweidings plant. Die 45 mm wat mnr. Johannes Joubert van Kweekkraal, Riversdal, gekry het, maak dat daar aan die vooraand van die nuwe graanseisoen "'n lekker voggie" in die grond is. "Ons is baie opgewonde oor die seisoen wat voorlê."

Die reën maak dit moontlik om kanola vir weiding te saai en 'n laaste voorsaai-onkruidbespuiting te doen.

In die noordelike Swartland het mnr. Anton Mouton van die plaas Uitvlugt by Eendekuil ook 25 mm reën gemeet. Dit gee hulle 'n geleentheid om die lande vir lupiene voor te berei en voorsaai-onkruidbespuitings te doen.

•'n Jaar gelede het Landbou.com berig oor die droogte wat veeboere in die Noord-Kaap op hul knieë gehad het.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot