AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Reën bring verligting in Noord-Kaap

Boere in die Noord-Kaap is verheug oor die reën wat geval het, en sien uit na verbeterde toestande.

Die sagte deurdringende reën wat oor dele van die sentrale binneland  uitgesak het, het ook verligting in die Noord-Kaap gebring.

Mnr. Johan van Rensburg, hoofbestuurder van Agri Noord-Kaap, sê boere sien met groot verwagting uit dat die huidige reënpatroon die res van die maand sal voortduur.

Die distrikte in die Karoo hoofsaaklik aangrensend tot die Oos- en Wes-Kaap het egter nie geen reën gehad nie. Met uitsondering van dele van Carnavon, is die weitoestande in dié gebiede bevredigend. Toestande in die Noord-Kaapse winterreënstreek van Namakwaland, Calvinia, Sutherland en Loeriesfontein is normaal ná ’n goeie winter.

Rampdroogte verklaar
In die dele noord van Kimberley, wat as ’n rampdroogte-gebied verklaar is, het die neerslag tussen 0,5 mm en 50 mm en selfs meer gewissel. Daar is egter ’n gebied oor 40 km waar dit nog nie gereën het nie. Die gebied suid van Kimberley tot so ver as Hopetown, oor sowat 120 km, asook die suidoostelike dele van Petrusville, Philipstown en Hanover en ’n gedeelte van Douglas, is werklik baie droog.

Volgens Van Rensburg se opname het die westelike deel van die Kalahari vanaf die Namibiese grens geen reën gehad nie. Tussen Upington en Noenieput is gemiddeld 15 mm reën aangeteken en wes van Noenieput tussen 30 en 50 mm.

Reën het kol-kol in die Van Zylsrus-gebied voorgekom met neerslae wat wissel tussen 20 mm en 70 mm. Baie reën is in die Postmasburg-gebied nodig waar tot 30 mm aangeteken is.

Namakwaland se somerreëngebied en die Boesmanland is nog uiters droog en opvolgreën is nodig.

In die Koopmansfontein-gebied, waar derduisende hektaar weiveld in 2012 deur veldbrande verwoes is, is 15 mm tot 30 mm reën gemeet. Meer opvolgreën is nodig om veldherstel te verseker.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.67
-0.2%
Rand - Pond
20.22
+0.0%
Rand - Euro
17.62
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,721.27
-0.3%
Silwer
20.86
-1.0%
Palladium
2,304.00
-0.8%
Platinum
927.00
-0.7%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,840
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot