AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Reën bring verligting vir Noord-Kaap

Die reën wat wyd oor die sentrale dele van Suid-Afrika geval het, word hartlik deur Noord-Kapenaars verwelkom.

Die skade wat brande twee weke gelede in die Noord-Kaap aangerig het, gaan na verwagting “skrikwekkend” groot wees. Mnr. Kobus Gouws, voorsitter van die Koopmansfontein-boerevereniging, sê skade-opnames moet teen die einde van dié week ingedien wees.

“Dit gaan nie maklik wees om die skade aan infrastruktuur en dies meer te bereken nie, maar ons verwag dat die skade op ’n skrikwekkende bedrag te staan gaan kom,” aldus Gouws. “Ons is baie dankbaar vir die reën, ons gemoed is nou weer skoongewas.” Tussen 44mm en 80mm reën is die naweek in die omgewing gemeet.

“Rampdroog”
Mnr. Johan van Rensburg, hoof uitvoerende beampte van Agri Noord-Kaap, sê die reën, en die skenkings en hulp wat al aan die boere in die distrik Koopmansfontein aangebied is, “sal beteken dat heelparty van hulle op kort termyn sal kan oorleef.”

Die reën het egter ook boere in ander dele van die provinsie laat jubel. Van Rensburg sê in dele was dit “rampdroog” met sommige boere wat reeds aansoeke om ramphulp ingedien het. Hoewel sommige dele minder reën as ander gekry het, sê Van Rensburg reën het wyd geval met van 18mm tot 75mm wat in die provinsie gemeet is.

Boere van Namakwaland tot by Kimberley het reën ontvang. “Dit is ’n baie goeie geluk wat ons hier getref het,” vertel Van Rensburg.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
+1.2%
Rand - Pond
20.13
+0.2%
Rand - Euro
17.52
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,687.57
+1.6%
Silwer
20.39
+7.1%
Palladium
2,247.58
+3.7%
Platinum
900.00
+4.1%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,825
+0.8%
Alle aandele
64,209
+0.8%
Hulpbronne 10
61,564
+2.2%
Industriële 25
77,497
+0.1%
Finansiële 15
13,826
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons deel
Het gesonde uitkyk op die lewe. Probeer gesond leef, fiks bly, stap, om buitelewe te verken en te geniet. binne. Hou van werskaf tuis, krap in die tuin. Sal graag my lewe wil...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot