AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Reën by Calvinia ‘streep-streep’

Reën het kol-kol uitgesak in dele van die Wes-Kaap uitgesak, maar in sommige somerreëngebiede is dit nog erg droog.

Sosiale media het die laaste naweek in April gegons oor welkome reën by die droogtegeteisterde Calvinia en Williston, maar dis ongelukkig nie genoeg om die dreigende krisis af te weer nie.

Mnr. Wimpie Steenkamp, wat tussen Calvinia en Sutherland boer, sê hulle is baie dankbaar vir die reën, maar dit het “streep-streep” geval en meestal min verligting gebring. By ’n buurman wat sowat 50 mm reën gekry het, lyk die veld egter mooi.

Hy sê hulle voer nog eenstryk deur hul vee, maar mense het nie juis meer geld om voer te koop nie. Al ligpuntjie is dat hulle as gevolg van die daling in die mielieprys darem nou net R143 per 50 kg-sak mielies betaal in plaas van R220 per sak.

“Dis al vier jaar dat ons so taai trek. Twee van die vier jaar het ek die hele jaar net 50 mm reën gekry, en een van die jare 90 mm. In ’n normale jaar kry ons 130 mm reën. In ’n baie goeie jaar kry ons 150 mm tot 200 mm reën.”

Hulle kry somerreën, en hul reëntyd is eintlik nou verby. As dit genoeg reën in die winter, sal hy wel hawer en gars kan plant vir voer en weiding later in die jaar. Hy sê die meeste boere het reeds hul vee met ’n derde of meer verminder. Hy meen die droogte het ’n vreeslike nadelige uitwerking op die gebied wat eintlik ’n baie stabiele boerderygebied is, en as hulle nie dringend reën kry, daar groot probleme voorlê.

Winterreën ook wisselvallig

Dieselfde situasie geld die winterreëngebied van Namakwaland en die Boesmanland wat in die somer reën kry. Mnr. Danie Jacobs, voorsitter van Agri Namakwaland, sê die laaste goeie reën wat die Boesmanland gekry het, was in Januarie 2016, toe daar tussen 70 mm en 200 mm reën gemeet is. “Ongelukkig het ons nie opvolgreën gekry nie. Die boere kry swaar en almal het al vee verminder.”

Jacobs sê die boere in die kommunale gebiede van Namakwaland het reeds voer van die Regering gekry, maar nie die kommersiële boere wat tussen hulle boer nie. Mnr. Sybrand Venter, wat by by Carnarvon boer, sê ’n deel van daardie distrik het goed reën gehad. Op sy grond wat nié reën gekry het nie, is sy voerkoste R1 per skaap per dag.

Volgens hom lyk dit sleg lyk in die omgewing van Fraserburg, Williston en Brandvlei, en is daar boere by in van die gebiede wat probleme met water het. “By Vosburg, Copperton en ’n groot deel van Vanwyksvlei het dit lekker gereën.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Saam dinge aanpak !
Ek is n eerlikke opregte reguit man Hou nie van komplikasies nie Gryp die bul by die horings Hou van rondry en nuwe plekke plaaslik en oorsee besoek !! Positiewe uitkyk op lewe...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot