AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Reën en nóg reën in Limpopo

Hoewel die reën wat in die noord-ooste van die land val, skade veroorsaak, beskryf boere dit as ’n seën.

“Die voordeel van die sagte reën wat in Limpopo geval het, is groter as die skade.” Só vertel mnr. Tommie van Zyl, hoof uitvoerende beampte van ZZ2 . Die onderneming het verskeie groenteplase in die provinsie. Van Zyl sê die meeste reën is in die Puletsi-vallei, in die Woodbush-omgewing, gemeet waar 608 mm se reën oor sowat ’n week geval het.
 
In die distrik Pontdrif, wat gewoonlik ’n jaarlikse gemiddelde reënval van 400 mm het, het 430 mm reën binne ’n week voorgekom. “Op ons plaas moes mnr. Riaan Venter, die plaasbestuurder, sy huis ontruim as gevolg van die Limpoporivier wat in vloed was. Sy huis was omtrent heuphoogte onder water.”
 
Volgens Van Zyl is hulle nog nie in kennis gestel van groot strukturele skade nie. “Daar is net gewone reënskade en skade by boere wat vir ’n paar dae nie in hul lande sal kan kom om oeste af te kry nie. Maar as dit nou ophou reën, sal dié skade nie ’n invloed hê nie.”
 
Hoedspruit
Mnr. Braam van der Merwe, ’n boer van Hoedspruit, sê hoewel hulle nie groot skade met die onlangse reën het nie, “is nog niks herstel wat verlede jaar in die oorstromings beskadig is nie”. Sowat 440 mm reën het verlede week oor sowat ses dae in die omgewing voorgekom.
 
“Dit het nie weer so verskriklik gereën soos verlede jaar nie. Die sagte reën was baie welkom, want die gebied was droog en die damme was leeg ná die oorstromings. Die voordeel van die reën is vir ons groter as die skade,” vertel Van der Merwe.
 
“Die skade wat verlede jaar aangerig is, is nog net so. Alles staan nog net so. Die staat het die afgelope jaar al ’n paar keer vir ’n dag of wat werkers afgelaai om iets te probeer doen en dan kom vra hulle boere vir diesel vir voertuie,” vertel Van der Merwe.
 
Intussen berig Beeld sommige skole in die distrik Blouberg is gesluit omdat boere en hul werkers op plase vasgekeer is. Groot skade is glo in die distrik Giyani aangemeld, en die Tzaneen- en Nandonidam is meer as 100% vol.
 
Bron: Beeld

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
-0.1%
Rand - Pond
20.08
-0.6%
Rand - Euro
17.66
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,665.52
+0.3%
Silwer
18.93
+0.6%
Palladium
2,186.50
-0.9%
Platinum
871.50
+0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
56,921
0.0%
Alle aandele
63,264
0.0%
Hulpbronne 10
59,793
0.0%
Industriële 25
76,769
0.0%
Finansiële 15
13,707
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot