AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Reën en sneeu sorg vir bibberweer

Soos wat die Weerburo voorspel het, kom reën sedert Maandag wyd voor en is die Drakensberge met sneeu bedek.

Soos wat die Weerburo voorspel het, kom reën sedert Maandag (6 Junie) wyd voor en is die Drakensberge met sneeu bedek.


Werknemers van die Letseng-diamantmyn op die grens tussen Lesotho en Suid-Afrika het aan Landbou.com foto’s gestuur van die sneeubedekte Drakensberge. Die sneeu het glo sedert die naweek geval.


Intussen het reën die afgelope week wyd voorgekom met tot 80 mm wat op Kuruman gemeet is. Mnr. Ernst Yzel, voorsitter van Aartappel SA, sê sedert Dinsdag (7 Junie) het sowat 75 mm reën in die distrik Allanridge in die Vrystaat voorgekom, terwyl Kroonstad en Marquard onderskeidelik 43 mm en 23 mm gehad het.


 “Ons grootste dilemma in die Oos-Vrystaat is die swak toestand van die paaie. Die baie reën maak dinge erger – een van ons waens het Dinsdag omgeslaan na dit ’n slaggat getref het,” vertel Yzel.


Ouens bid vir sonskyn

Intussen sê mnr. Henk Vermeulen, hoof uitvoerende beampte van Vrystaat Landbou, boere oor die hele provinsie kla dat dit geweldig nat is en hulle nie hulle oeste uit die lande kan kry nie.


“Hulle kan letterlik niks doen nie. Baie ouens bid nou vir sonskyn”.


Mnr. Jors van der Westhuizen, ’n boer van die distrik Grootdrink, sê hulle het werk gestaak totdat die reën opgeklaar het en hulle weer in die lande kan in kom. Hy sê sowat 20 mm het sedert Dinsdag in die distrik geval.


Sedert vloede vroeër vanjaar grootskaalse skade in die Benede-Oranjerivier aangerig het, probeer dié boere nog herstel en is die grond waterversadig. Van der Westhuizen sê die meeste boere in die omgewing wil koring aanplant, maar weens die reën sal hulle moet wag totdat die landerye droër is.


Ligte haelstorms

Mnr. Boeta du Toit, hoof uitvoerende beampte van Agri Noordwes, sê ligte haelbuie het Dinsdag in die distrikte Lichtenburg, Zeerust en Maretsane voorgekom.


“In die distrik Groot-Marico is 60 mm reën gemeet en by Zeerust het sowat 40 mm geval. Reën het wyd oor die provinsie voorgekom”.


Mnr. André de Wit, voorsitter van die Langkloof-boerevereniging, sê sowat 20 mm het sedert Maandag in die vallei geval. Volgens die jongste inligting wat hy uit die distrik George gekry het, het sowat 50 mm sedert die begin van die week daar geval.


Lees hier ons nuutste weerverslag.


8 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.26
+1.6%
Rand - Pond
21.21
+0.6%
Rand - Euro
18.24
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.75
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,793.96
-0.2%
Silwer
22.99
-0.7%
Palladium
1,925.00
+1.3%
Platinum
1,027.50
+0.7%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,301
+1.6%
Alle aandele
75,462
+1.5%
Hulpbronne 10
75,194
+1.6%
Industriële 25
92,595
+1.1%
Finansiële 15
15,845
+2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Flambojante Groen oog boerenooi
Ek is n passievolle optimis, romanties, n hart vir mense, weet wat ek wil he, ek is nie n opsie maar n prioriteit, goedversorg, hou van lag, soms n malkop maar kan ook ernstig...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot