AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00

Reën: Groot skade in Gauteng

Die swaar reënneerslae wat die afgelope weke oor Gauteng voorgekom het, het aansienlike versuipskade veroorsaak.

Die swaar reënneerslae wat die afgelope weke oor Gauteng voorgekom het, het aansienlik versuipskade aan gewasse veroorsaak.

Mnr. Andre Botha, voorsitter vir Agri Gauteng, sê volgens ‘n opname wat hy gedoen het, het boere in die provinsie tussen 12% en 18% skade aan hulle oeste, terwyl graadskade aan gewasse tussen 30% en 40% is.

Botha sê hy is wel bekommerd oor die feit dat kommoditeitspryse tans styg, terwyl boere nie seker is hoe hulle oeste gaan lyk nie.

“Dit beteken boere kan hulself in kontrakte vir graad en hoeveelheid inteken, terwyl die opbrengste dalk nie is wat aanvanklik verwag is nie.”

Nigel hard getref

Volgens Botha het veral boere in die Nigel-distrik erge versuipskade, veral onder hulle mielie-aanplantings.

Mnr. Manny da Costa, ‘n boer van die Manjoh-boerdery naby Nigel, sê: “Ons ouer mielies lyk nog redelik goed, maar die jonger mielies is hard getref en die meeste is daarmee heen. Die sojabone trek ook baie swaar.”

Die Vereeniging-, Pretoria- en Bronkhorstspruit-distrikte het ook swaar onder reën deurgeloop. “Eintlik is daar nie ‘n distrik wat gespaar is nie, hoewel die skade in sekere distrikte net plek-plek voorkom,” vertel Botha.

Hy sê hulle is wel bewus van een voorval van Slenkdalkoors wat tans by Bronkhorstspruit ondersoek word.

“In dié stadium is dit beperk tot ‘n sekere gebied, maar weens die baie reën is die meeste boere op die uitbreek van dié en ander siektes bedag.”

27 Januarie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
-0.4%
Rand - Pond
21.02
-0.6%
Rand - Euro
18.76
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.11
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Platinum
1,016.21
-0.9%
Palladium
1,676.66
+0.4%
Goud
1,916.08
+0.2%
Silwer
23.46
-0.0%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,798
+0.2%
Alle aandele
79,996
+0.2%
Hulpbronne 10
74,959
+0.4%
Industriële 25
102,928
+0.3%
Finansiële 15
16,511
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Aktiewe leefstyl en rustige persoonlikheid
Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym tenminste 4 tot 5 keer n week Baie gelukkig in my werk Geniet die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot