AFGRI
BEAN
08 Feb
-
9832,4
-55,60
CORN
08 Feb
-
4660
-34,00
SOYA
08 Feb
-
9340
-57,00
SUNS
08 Feb
-
10000
-150,00
WEAT
08 Feb
-
6840
33,00
WMAZ
08 Feb
-
4340
5,00
YMAZ
08 Feb
-
4417
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Reën: Limpopo-boere bekommerd

Limpopo-boere is bekommerd oor reën wat sedert die begin van die maand feitlik daagliks uitsak.

Limpopo-boere in die Politsie-omgewing tussen Tzaneen en Modjadiskloof is bekommerd oor deurdringende reën wat sedert die begin van die maand feitlik daagliks uitsak.


Meer as 500mm reën is sedert die begin van Januarie daar gemeet, terwyl Desember reeds ‘n “nat maand” was. Die reën maak dit onmoontlik om belangrike bespuitings te doen, knou sitrusoeste en kan interne vruggehalte by avokado’s benadeel. Boonop het heelparty avokado-boorde in Oktober en November onder swaar haelbuie deurgeloop.


Mnre. Graham en Tony Lunt van die Inkwazi-vennootskap sê hulle is veronderstel om ‘n derde bespuiting op hul avokado’s te doen, maar moet wag omdat reën die spuitmiddels sal afwas. Hulle weet ook nog nie presies wat die interne skade aan avokado’s sal wees vanweë nat toestande so vroeg in die seisoen nie.


Mnr. Riaan Genis, bestuurder van die Macnoon-boerdery, sê die reën knou hul lemmetjie-oes en maak dit moeilik om in die boorde in te gaan om bespuitings te doen. “Ek het November se stinkbesie-bespuiting eers in Januarie gedoen. Ons het in Desember en Januarie reeds 1 200 mm reën gekry. Dis wat ons normaalweg in ‘n jaar kry.”


Mnre. Corné en Werner Basson, wat met lietsjies, piesangs en avokado’s boer en bloekomboomplantasies het, sê hulle is nogal bekommerd oor al die reën nou, veral omdat die gebied gewoonlik die meeste van sy reën in Februarie en Maart kry, en daar dus selfs meer reën kan kom. Tot dusver het die reën nog nie lietsjiegehalte beïnvloed of dit onmoontlik gemaak om die lietsjies te pluk nie, maar ander werk staan egter stil omdat die plaaspaaie onbegaanbaar raak met soveel reën.


Volgens Genis is groot veranderinge in weerpatrone, soos hittegolwe in die blomtyd van avokado’s, koueskade, hael en nou die reën, die afgelope vier jaar besig om groot skade aan oeste aan te rig.


25 Januarie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.60
-0.2%
Rand - Pond
21.27
-0.5%
Rand - Euro
18.90
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.26
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Platinum
986.55
-0.0%
Palladium
1,668.64
+0.9%
Goud
1,878.38
+0.3%
Silwer
22.39
+1.0%
Brent-ruolie
83.69
+3.2%
Top-40
73,608
+0.2%
Alle aandele
79,649
+0.1%
Hulpbronne 10
74,631
+0.1%
Industriële 25
103,197
+0.5%
Finansiële 15
16,273
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Prinses Kosmos soek haar Prins Kakiebos💕
Kreatief en vriendelik, hou van die see son. en gesond leef dis altyd lekker in die buitelig, maar as daar gewerk word is dit eerste. 100% is my moto. Lief vir Mense en diere....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot