AFGRI
BEAN
07 Feb
-
9885
16,00
CORN
07 Feb
-
4639
28,00
SOYA
07 Feb
-
8750
-38,00
SUNS
07 Feb
-
10130
-10,00
WEAT
07 Feb
-
6814
47,00
WMAZ
07 Feb
-
4289
-22,00
YMAZ
07 Feb
-
4425
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Reën nog min in graangebiede, maar tóg!

Reën-neerslae om te kan plant, het in die meeste dele van die somersaaigebied geval, sê mnr. Johan van den Berg.

Die meeste dele van die somersaaigebied waar boere liefs teen 15 November moet plant, het genoeg reën gekry om dit wel te kan doen, sê mnr. Johan van den Berg, klimatoloog van Santam Landbou.

Sedert middel Oktober het die grootste deel van die sentrale tot oostelike somergraangebied rondom 20 mm tot 100 mm reën of meer gehad, sê hy.

Hy wys daarop dat die Indiese Oseaan Dipool-indeks, ’n klimaatsaanduider, in sterk negatiewe gebied is, met relatief koeler water nader aan Afrika en baie warmer water na Suidoos-Asië se kant. “Dit is in die algemeen ’n baie positiewe teken vir reënval oor suidelike Afrika, veral in kombinasie met ’n La Niña of selfs neutrale toestande in die Niño-gebiede.”

Goeie kans op meer reën

Wat die res van die seisoen betref, sê Van den Berg, as meer karaktertrekke van ’n La Niña sou begin wys, is dit gewoonlik teken van ’n goeie kans op mid- tot laatsomerreën tot in die meer westelike dele.

Intussen het talle distrikte, ook in die verder westelike dele, sedert begin November reën gekry. Die moontlikheid van wydverspreide neerslae oor Suid-Afrika se mielieverbouingsgebied is in korttermyn-vooruitskouings tot middel November voorspel.

Risiko van rypskade

Die beste planttyd vir die oostelike mielieproduksiegebied duur gewoonlik tot 15 November. Daarná kan wel nog geplant word, hoewel dit dan met ’n groeiende risiko vir vroeë rypskade gepaard gaan.

Mnr. Wandile Sihlobo, ekonoom van die sakekamer Agbiz, het op 9 November gesê mielieboere het in die meeste gebiede begin plant, hoewel nog nie oral op groot skaal nie omdat grondvogvlakke in talle dele nog redelik laag is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.58
+0.4%
Rand - Pond
21.18
+0.3%
Rand - Euro
18.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.21
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Platinum
972.03
-0.2%
Palladium
1,648.06
+3.1%
Goud
1,869.04
+0.1%
Silwer
22.13
-0.6%
Brent-ruolie
80.99
+1.3%
Top-40
73,434
-0.1%
Alle aandele
79,534
-0.1%
Hulpbronne 10
74,594
+0.7%
Industriële 25
102,656
-0.5%
Finansiële 15
16,333
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Alleen maar gelukkig
Ek is n sosiale spontane mens wat hou van lag en goeie geselskap. Ek werk hard, soms lang ure, maar hou ook van rustig wees. Ons is nie veronderstel om alleen deur die lewe te...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot