AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Reën: Riviere van skade in Limpopo

Vloedwater rig groot skade in Limpopo aan en die gebied kan dalk tot rampgebied verklaar word.

In die Lephalale-gebied (Ellisras) in Limpopo het vloedwater paaie weggespoel, die krag- en telefoonnetwerke beskadig en damwalle op plase laat breek.

Meer noord, waar die Mokolorivier in die Limpoporivier aansluit, wag boere nog vir die groot water om daar verby te kom. Mnr. Francois van den Berg, voorsitter van Agri Lephalale en van die Mokolo-watergebruikersvereniging, sê water het Maandag teen 926 kubieke meter per sekond oor die oorloop van die Mokolodam gespoed.

Die rivier Poer se Loop, wat in die Mokolorivier inloop, bring reënwater uit Vaalwater en die berge in die omgewing en loop “teen die spoed van wit lig”.

Groot skade is aan openbare infrastruktuur aangerig, wat dit onmoontlik maak om nou die omvang te bepaal. Dit is byvoorbeeld weens weggespoelde paaie vir Eskom onmoontlik om kragverbindings te herstel.

Selfoonverbindings werk net soms en Van den Berg sê daar is mense met wie hy net kontak het deur een persoon in hul omgewing wat ’n satellietfoon het. 'n Aansoek word voorberei om die gebied as rampgebied te verklaar.

Afgesny van buitewêreld
Die Baviaanshoek-kleinhoewes 25 km suid van Lephalale is van die begin van die week van die buitewêreld afgesny omdat alle toegangsroetes verspoel het.

Van den Berg sê die plaaslike en distriksmunisipaliteit het nog geen hulp gebied nie. Individue,  liefdadigheidsorganisasies en sake-ondernemings koördineer skenkings en kospakkies word met bote en helikopters  na hierdie mense gebring. Op plase is landerye onderstroom. “My lande (vir voer vir beeste) is oorstroom. My buurman se grondboontjies is alles onder water.”

Swaar reën duur intussen voort.

Wag vir nog water
Mnr. Nico Hendriks, boer van die plaas Eendracht waar die Mokolorivier in die Limpoporivier invloei, sê dit het van Januarie tot nou 360 mm op sy plaas gereën. Hy “ sit en wag”  nou vir die water uit ander gebiede wat in die Mokolorivier na die Limpoporivier vloei.

Hendriks het sandsakke gepak om grondwalle op sy plaas te beskerm en het die deuropeninge van sy huis met kniehoogte-mure toegebou in die hoop dat dit die water sal keer. Volgens hom is daar reeds plaashuise langs die Limpoporivier wat onder water is en boere ly groot oesskade. “ My tabaklande is onder water en ek kon nog nie grondboontjies uithaal nie, wat al 'n week gelede moes gebeur het.”

In die omgewing het boere se uielande verspoel of hulle kon nog nie uie plant nie, terwyl ander boere sukkel met swamsiektes by soetrissies. Hendriks het van baie plaasdamme gehoor waarvan die walle gebreek het.

Die plaaslike owerhede in sy omgewing is “skitterend afwesig”  en dit is individue wat inspring om mense in nood te help. “In die verlede het die kommando’s 'n sentrale operasiesentrum gehad, maar nou is daar geen koördinering nie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot