AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Reën te laat om graan te red

Reën oor die sentrale deel van Suid-Afrika is te laat om die graan-aanplantings van droogteskade te red.

Reën val tans wyd oor die sentrale dele van die land, maar dit kom baie wisselvallig en plek-plek voor. In Noordwes wissel reënval tussen 16mm en 80mm vir Dinsdag, 26 Maart 2013, vertel mnr. Cor van Vuuren, voorsitter van Agri Noordwes.

Mnr. Louw Steytler, voorsitter van Graan SA, sê hoewel hulle dankbaar is vir enige reën, is dié reën te laat om die skade wat reeds aan baie graan-aanplantings aangerig is, te herstel. “Die werklikheid is dat die groeitydperk vir mielies en verskeie ander grane verby is, so die reën gaan nie ’n noemenswaardige verskil maak nie.”

Droogtetoestande het die afgelope seisoen reeds daartoe gelei dat verskeie boere se mielie-oeste afgeskryf is.

Droogte-opname in die Noord-Kaap
Intussen het boere in die Noord-Kaap aan die begin van die week begin met ’n opname om te bepaal hoeveel skade hulle weens die droogte in die provinsie gelei het. Mnr. Johan van Rensburg, hoof-uitvoerende beampte, verwag die eerste terugvoer binnekort.

Veral veeboere in dié provinsie trek swaar, met ’n weidingskrisis op hande wat lei tot ’n ooraanbod van vee op die mark. Mnr. Koos van der Ryst, eerste onder-voorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), sê van die swakste pryse nóg vir C-graad beeste is die afgelope paar maande aangeteken.

Pryse vir lewende massa het tot so laag as R6,50 per kg gedaal, terwyl boere by die slagmark so min soos R19 per kg kry.

Grasveld en bossieveld
Van Rensburg sê baie boere in die Noord-Kaap is nog hoopvol dat die reën grasvelde en weiding voor die winter tot ’n mate kan herstel: “Vir bossieveld is dit nou ’n uitstekende tyd vir reën, met die optimale reëntyd vir grasveld wat naby aan sy einde is.”

“Ons hier in die Noord-Kaap neem enige tyd reën, en is dankbaar vir dit wat uitsak,” vertel Van Rensburg. ’n Bekommerde Van der Ryst sê die situasie in die Koopmansfontein-gebied, wat onder erge brande deurgeloop het, lyk nog bleek met nog net sowat 10mm reën wat daar gemeet is.

Steytler sê volgens die Weerdiens se voorspellings hoop boere op nog reën oor die naweek.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot