AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Reënskade in Limpopo aangemeld

Die meeste vloedskade in Limpopo word in die Soutpansberg-omgewing aangemeld, met tot 720 mm wat by Levubu gemeet is.

Die grootste waterskade wat tot dusver in Limpopo aangemeld is, is in die Weipe- en Pontdrif-omgewing, het die TLU SA Noord in ’n opname bevind. Mnr. Doors le Roux, voorsitter van die Soutpansberg-distriksvereniging, sê alle boerderye in dié gebiede het skade aangemeld. Verskeie boorde het weggespoel.

Massiewe hoeveelhede reën het binne ’n week in die omgewing voorgekom, met 720 mm wat in die Levubu-omgewing gemeet is. Waterpompe in die Levuburivier het weggespoel. In die Linton-omgewing is sowat 500 mm reën gemeet. Damme, drade, waterpype, jagkampe en werkershuise het weggespoel het.

In die Waterpoort-, Louis Trichardt-, Bandelierkop- en Vivo-omgewings is tussen 205 mm en 350 mm verlede week gemeet.

Skade

Skadebepalings word oor die hele provinsie onderneem en nog geen juiste verslae kon oor skade gegee word nie. In die Waterpoort-omgewing word langtermynskade verwag, met aanplantings wat nie kan geskied nie.

Nêrens elders in die provinsie is skade aangemeld nie, met reënvalsyfers wat tussen 30 mm en 500 mm? wissel. In die Laeveld het ook milde reën geval, met meer as 500 mm wat in die Magoebaskloof-omgewing gemeet is.

Dele van die provinsie het sedert die begin van die lente en somer onder droogtes gebuk gegaan en boere is dankbaar oor die reën.

Die Pontdrift-omgewing het deurgeloop onder vloede die afgelope paar dae. Foto: RIAAN VENTER

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.06
-0.6%
Rand - Pond
19.54
-0.8%
Rand - Euro
17.43
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.73
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,644.11
+0.0%
Silwer
18.87
-0.0%
Palladium
2,063.50
-0.5%
Platinum
865.50
+0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot