AFGRI
BEAN
06 Okt
-
9027
0,00
CORN
06 Okt
-
4795
0,00
SOYA
06 Okt
-
9110
0,00
SUNS
06 Okt
-
10052
0,00
WEAT
06 Okt
-
7102
0,00
WMAZ
06 Okt
-
4871
0,00
YMAZ
06 Okt
-
4769
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

RegenZ as ’n aparte entiteit gestig

akkreditasie
Foto: Charl van Rooyen
Foto: Charl van Rooyen
Die Platt-familie van KwaZulu-Natal het onlangs aangekondig dat hulle ’n nuwe onderneming, RegenZ, gestig het om die kernondernemings in sy oorspronklike Zylem-onderneming, wat in 1992 begin het, duidelik te skei en aan te vul.

RegenZ sal Zylem se navorsing, toetsing en kommersialisering van innovasies in landboutegnologieë oorneem en verbeter, met die klem op die bevordering van herlewingslandboupraktyke, terwyl Zylem nou uitsluitlik sal konsentreer op die formulering, vervaardiging en bemarking van biologiese produkte vir grond- en plantgesondheid, en voedingsprodukte.

Mnr. Justin Platt, stigter van Zylem en nou besturende direkteur van beide Zylem en RegenZ, sê Zylem se aartappelmoereonderneming is nou by RegenZ ingesluit.

“Die oordrag van die aartappelmoereonderneming en verwante bedrywighede is teen Augustus 2021 feitlik afgehandel. Die direkteure van Zylem het besluit in die lig van die verskillende vereistes en voorwaardes met betrekking tot die aartappelmoere- en grondgesondheidsondernemings, sou dit meer prakties en kommersieel sinvol wees om toegewyde voertuie te skep vir die onderskeie ondernemings.”

Hy sê een van die beginpunte vir RegenZ se bedrywighede was “opwindende” aartappelverwante projekte, insluitend ’n inisiatief om gesertifiseerde aartappelmoere van hoë gehalte te produseer met herlewingslandboupraktyke, asook die toets van Hybrid True Potato Seed (HTPS) wat deur die Nederlandse onderneming Solynta ontwikkel is.

Solynta se webwerf berig dat die ontwikkeling en gebruik van HTPS-tegnologie nuwe aartappelkultivars vinniger tot gevolg het as wat deur tradisionele teelpraktyke bereik kan word.

“Hoewel mense al eeue lank nuwe aartappelkultivars teel, is die vermoë om basterteling te gebruik die ‘Heilige Graal’ van aartappelverbetering; iets wat baie geglo het nie moontlik sou wees nie. Hierdie omwenteling bied groot logistieke en fitosanitêre voordele en ontsluit die ware potensiaal van aartappels.”

Platt sê hoewel Zylem nou slegs op produkte vir grond- en plantgesondheid en voeding konsentreer, sal dit voortgaan om “belangrike sinergieë” met RegenZ te bevorder.

“Ons het baie moeite gedoen om die motivering vir die besluit aan ons belanghebbendes te verduidelik. Almal ondersteun dit.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.92
-0.8%
Rand - Pond
20.08
+0.3%
Rand - Euro
17.62
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,710.05
-0.4%
Silwer
20.40
-1.2%
Palladium
2,271.50
+0.6%
Platinum
921.00
-0.2%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,506
+0.5%
Alle aandele
65,911
+0.5%
Hulpbronne 10
63,387
-0.5%
Industriële 25
80,145
+1.1%
Finansiële 15
14,013
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot