AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Regering beloof om bydrae vir navorsing te verdubbel

Dr. Ben Ngubane, Minister van Kuns, Kultuur, Wetenskap en Tegnologie, het gesê die Regering wil sy besteding aan navorsing binne die volgende drie jaar meer as verdubbel.

Hy het by 'n seminaar oor die rol van biotegnologie en biodiversiteit by die beraad gesê in die tagtigerjare het die vorige regering 1,4 % van die BBP aan navorsing bestee. "Dit het tot 0,7 % afgeneem toe die ou bewind die oorlog begin verloor het, maar ons wil dit tot 1,5 % binne die volgende drie jaar verhoog."

Dr. Ngubane het gesê Suid-Afrika het daarin gefaal om die onlangse vooruitgang in biotegnologie, veral genetiese wysiging (GM), behoorlik te benut. Die nasionale strategie vir biotegnologie is daarop gemik om verlore grond te herwin en navorsing in dié verband plaaslik aan te moedig. Hy het gewaarsku dat dit behoorlik bestuur moet word om enige moontlike gevaar vir mense se gesondheid en die omgewing te verhoed.

Prof. Klaus Amman van die Bern Universiteit in Swiserland het gesê uit 150 studies is bewys dat daar bykans geen verskil is tussen organiese kos, GM-kos of kos wat tradisioneel geproduseer word nie. Organiese produkte is nie veiliger of gesonder as die res nie.

Hy het gesê GM-mielies is in wese veiliger as gewone mielies. Die GM-mielies het 75 % tot 90 % minder giftige stowwe wat deur fungi veroorsaak word. Volgens hom is dit tyd om vrede te maak met die onderskeie produksiemetodes en die voordele van almal te ontgin.

Mnr. Nico Kruger van African Products het gesê verbruikers geniet nie die voordele van GM-produkte nie. "Die mark sê ons moet wegbly van GM-produkte en omdat graanprodukte ten duurste getoets moet word om identiteit te verseker, jaag dit koste op. Dit is uiters belangrik om verbruikers ook aan boord te kry."

Dr. Florence Wambugu, uitvoerende direkteur van 'n internasionale biotegnologie-stigting, het gesê GM-voedsel gaan 'n geweldige rol in Afrika speel waar stedelinge 60 % van hul inkomste aan kos bestee teenoor 13 % in Amerika.

Sy sê veranderende handelspatrone in Afrika sal interne markte versterk en 'n afhanklikheid van Europese markte verhoed. Terselftertyd word daar strategiese venootskappe met Sjina en Indië, wat ten gunste van GM-produkte is, gesmee.

13 September 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.88
-1.4%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.50
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,705.36
-1.2%
Silwer
20.10
-4.6%
Palladium
2,219.00
-4.5%
Platinum
907.50
-2.8%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,125
-1.2%
Alle aandele
65,528
-1.2%
Hulpbronne 10
63,452
-1.7%
Industriële 25
79,174
-1.1%
Finansiële 15
13,970
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot