AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Regering besluit oor rampgebiede

Inligting wat versamel is tydens onlangse besoeke van vier ministers aan provinsies wat deur koue, sneeu en veldbrande geteister is, sal die grondslag vorm waarvolgens pres. Thabo Mbeki sal besluit om dié gebied 'n nasionale ramp te verklaar.

Die Nasionale Departement van Landbou en Grondsake het in 'n verklaring gesê die Regering se optrede ná die sneeu en wegholbrande in die Oos-Kaap, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, die Vrystaat en Noordwes berus op 'n kort- en langtermynbenadering.

Mnr. Zola Pinda, adjunk-direkteur-generaal, sê hulp aan gemeenskappe is onmiddellik verleen deur 'n interdepartementele taakgroep met die samewerking van plaaslike rampbestuurskomitees binne die plaaslike owerhede.

"Binne hierdie strukture word gemeenskappe bygestaan met die verskaffing van kos, tydelike huisvesting, voer, klere en komberse," sê hy. Die weermag en polisie help gemeenskappe om hul huise vinnig te herstel.

Intussen het vier ministers in twee spanne rampgebiede besoek om hulle van die omvang van die skade te vergewis. Die impak van die rampe op die ontwikkelingsplanne van die onderskeie plaaslike owerhede word ook bestudeer.

Die een span, bestaande uit me. Thoko Didiza, Minister van Landbou en Grondsake, en mnr. Sydney Mufamadi, Minister van Provinsiale en Plaaslike Regering, het die Oos-Kaap en dele van KwaZulu-Natal en Mpumalanga besoek.

Dr. Zola Skweyiya, Minister van Maatskaplike Ontwikkeling, en me. Sankie Mthembi-Mahanyele, Minister van Behuising, het die Vrystaat en Noordwes besoek.

Die ministers het gemeenskappe aangemoedig om vrywillige hulp aan ander wat skade gely het, te verleen en te bevorder. Die inligting wat deur die ministers ingesamel word, sal binne 'n maatskaplike groep bespreek en daarna aan die Kabinet vir 'n besluit voorgelê word.

16 Augustus 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
-0.7%
Rand - Pond
20.07
+0.1%
Rand - Euro
17.66
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,697.20
-0.9%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,185.00
-3.4%
Platinum
917.50
-0.9%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Sprankelende nooi opsoek na opregte man
Ek is n vrou wat baie gou vir mense omgee en altyd wil help waar ek kan. My hart is baie sag. As ek lief is vir iemand dan gee meer as net 100% ek beskerm, versorg , bederf, gee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot