AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Regering briek grondhervorming, sê Max

Is dit deel van die ANC-taktiek om die pas van grondhervorming te vertraag, of is hy net bloot onbekwaam, wonder Max du Preez.

Hy glo nie juis aan teorieë  oor sameswering nie, maar nou begin hy wonder of dit nie presies juis daarop neerkom nie: Die ANC wat die pas van grondhervorming met opset vertraag sodat dit later gebruik kan word om emosies te help opsweep wanneer hy by sy kieserskorps is in die moeilikheid is.

Aldus Max du Preez, gerekende joernalis en politieke analis,  in ’n artikel wat in Moneyweb verskyn het. “Baie, dalk selfs die meeste van die boerderye wat aan nuwe swart boere toegesê is, het nie geslaag nie, veral weens die gebrek aan geldelike en tegniese steun. En hier’s nog ’n bewys dat die Regering onmoontlik ernstig oor grondhervorming kan wees: Pres. Jacob Zuma wat die Minister van Grondhervorming, Gugile Nkwinti, wéér in sy pos aanstel, met Senzeni Zikwana as die nuwe Minister van Landbou en die stout seun van die polisie, Bheki Cele, as sy adjunk.”

Politici wat so graag die emosies oor grond opsweep, moet ook onthou dat twee derdes van alle Suid-Afrikaners nou verstedelik is en dat weinig van hulle wil boer – hulle droom eerder oor beter huise, beroepe, motors, duurder TV’s en beter opvoeding vir hul kinders, skryf Du Preez. Diegene wat wél boer, leef in landelike gebiede en sou met minder as vyf hektaar tevrede wees, aldus vroeëre RGN-opnames.

“Suid-Afrika se oorblywende 36 000 kommersiële boere – 120 000 minder sedert 1994 – het ’n goeie internasionale reputasie vir hul vindingrykheid en veerkrag opgebou. Maar vlakke van belegging in plase en landboukundige infrastruktuur het die laaste tyd aansienklik afgeneem, veral weens die gebrek aan sekerheid oor grondeienaarskap. En soos sake nou staan, sal dit net vererger soos wat invoer van koring, rys, hoender en rooivleis elke jaar toeneem. Miskien ís alles net ’n reuse-komplot. Of dalk is die rede vir die ANC-traagheid dalk dieselfde as vir al sy ander mislukkings oor die laaste dekade: ’n gebrek aan visie, swak leierskap, 'n politieke deurmekaarspul, burokrasie vol brouwerk en natuurlik... korrupsie.”

Bron: Moneyweb.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.7%
Rand - Pond
20.16
-1.1%
Rand - Euro
17.72
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,663.21
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,172.50
-1.5%
Platinum
864.50
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is n introvert, baie lief v die natuur
Rustige liefde volle mens wat n maat soek wat lief kan he en na mekaar kan luister, en net die lewe geniet
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot