AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Regering faal swart boere, sê Steytler

Duisende hektaar landerye van begunstigde boere lê braak want die Regering kom nie sy beloftes na nie.

Duisende hektaar lande van boere wat deur grondhervorming begunstig is – baie daarvan in die Oos-Kaap – lê braak omdat die Regering nie sy vroeëre belofte nagekom het om dié boere se aanplantings te help finansier nie.

“Hoe kon dit gebeur het?” vra mnr. Louw Steytler, Graan SA-voorsitter, oor die beloofde regeringsgeld wat grondhervorming-saaiboere kort vóór planttyd as deel van hul finansiering vir hul herkapitalisering geweier is.

“Hoe kan ons Regering ernstig oor landelike ontwikkeling en grondhervorming wees as hy nie hierdie aansoeke goedgekeur het nie?

“Miserabel gefaal deur die stelsel,” is hoe Steytler dié sowat 140 swart boere se situasie in sy voorsittersrede op Graan SA se kongres by Bothaville beskryf het.

Mentorprogram vir nuwe boere
Met die hulp van Graan SA se mentorprogram vir ontwikkelende kommersiële boere en sowat R200 miljoen vanaf die Regering se herkapitaliseringprogram vir grondhervorming, is groot hoop sedert 2012 by dié boere gevestig. Hulle is met trekkers, spuite en planters toegerus, en hulle het saailande in die Vrystaat, Kwazulu-Natal, Noordwes en die Oos-Kaap voorberei.  Van die 20 000 ha Oos-Kaapse grond was “migrasie-hektare”, in die plek van saaigrond in Mpumalanga wat deur mynbou ingeneem is.

Toe dié boere egter verlede jaar vir die beloofde herfinansiering vanaf regeringkant aansoek doen om 70 000 ha te kan plant, is hul aansoeke deur die bank afgekeur, in weerwil van ? vroeëre aanduiding dat die herkapitalisering-hulp vir vyf jaar sou geld.

Die herhaalde boodskap op Graan SA se jaarkongres was dat dié produsente-organisasie nie weens die Regering se afkeuring van aansoeke om finansiering nou sy hulp aan die swart boere gaan staak nie.

Mnr. Israel Mothlabane van Wesselsbron, Graan SA se vorige Ontwikkelende Boer van die Jaar en ? boer wat al meer as 1500 ton graan per jaar op eie stoom produseer, het dié organisasie geprys vir die wyse waarop hy swart boere bystaan. “Moenie daarmee ophou nie,” het Mothlabane  gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
-0.1%
Rand - Pond
20.02
-0.4%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.65
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,665.81
+0.3%
Silwer
18.91
+0.5%
Palladium
2,182.73
-1.0%
Platinum
870.78
+0.3%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
56,921
0.0%
Alle aandele
63,264
0.0%
Hulpbronne 10
59,793
0.0%
Industriële 25
76,769
0.0%
Finansiële 15
13,707
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die beste gee
Ek is snaaks n mense mens hou van kuier braai en nuwe mense ontmoet ek hou van movies kyk tyd by die kerk duer bring en met my kids spandeer
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot