AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Regering help sy plase ná grondhervorming

Plase van grondhervorming loop ook onder die droogte deur, sê minister Gugile Nkwinti.

Die land se grondhervormingsplase, wat die belastingbetaler miljarde gekos het, loop ook erg onder die droogte deur, het mnr. Gugile Nkwiniti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming in ’n parlementêre antwoord aangedui.

Nkwinti het al verlede jaar aangekondig dat die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming die afgelope 21 jaar 82 miljoen hektaar landbougrond herverdeel wat deur wit eienaars besit was. Altesaam 235 609 begunstigdes het voordeel hieruit getrek, waarvan 50 882 vroue, 33 108 jong mense en 678 gestremdes is.

Die afgelope vyf jaar het die departement onder sy herverdelingsprogram 1 488 241 hektaar deur 1 467 projekte bekom. Altesaam 20 001 begunstigdes het hierby baat gevind, waarvan 8 297 vroue, 6 149 jong mense en 49 gestremdes is.

Mnr. Derrick America, DA-LP, wou by Nkwinti weet watter impak die droogte op die land se grondhervormingsplase het en of sy departement die plase besoek het.

Nkwinti het aangedui dat meer as 1 049 grondhervormingsplase besoek is en die provinsiale kantore verantwoordelik vir landelike ontwikkeling en grondhervorming asook die vir die landbou sekere bevindinge rakende die plase gemaak het.

Hulle het gevind dat daar beperkte drinkwater vir mens en dier is, oorbeweiding voorkom, gewasopbrengste baie beperk is, veeverliese, en dat daar in sommige gebiede ’n oormaat brandstof is wat ’n risiko vir veldbrande inhou.

Daar is ook bevind dat infrastruktuur vir die hantering en voer van vee verbeter of in sommige gevalle opgerig moet word. Daar was ook nie grond waarheen vee in KwaZulu-Natal en die Vrystaat verskuif kon word nie.

* Lees Nkwinti se antwoord in die PDF-dokument hieronder.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot