AFGRI
BEAN
27 Jan
-
9479
0,00
CORN
27 Jan
-
4568
0,00
SOYA
27 Jan
-
9642
0,00
SUNS
27 Jan
-
12400
0,00
WEAT
27 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
27 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
27 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Regering het ‘n plig teenoor álmal

Dit is tyd dat die President en die ministers van Suid-Afrika besef hul verantwoordelikheid is teenoor ál die inwoners van die land, reken mnr. André Botha.

Dit is tyd dat die President en die ministers van Suid-Afrika besef hul verantwoordelikheid is teenoor ál die inwoners van die land − nie net die mense wat vir hulle gestem het nie, het mnr. André Botha, voorsitter van Agri Gauteng, op sy organisasie se kongres op Irene gesê.


Hy het gewys op die belangrikheid van verhoudinge en die verantwoordelikhede wat met regte gepaardgaan. Boere het ook die verantwoordelikheid om verhoudinge te bou en betrokke te wees, anders het hulle nie die reg om regte op te eis nie, het hy gesê.


Hy het lede aangemoedig om te kyk watter verskil hulle in hul eie omgewing en dan op nasionale vlak kan maak.


Boere is 'bereid om te help'

“Boere is van nature gasvry en altyd bereid om te help. Gaan terug na jul gemeenskap en vra hoe julle van diens kan wees. Ons het die vreugde van diens verloor,” het hy gesê.


Botha sê dit is ’n voorreg om by opkomende boere betrokke te raak en van hulp te wees “sodat hulle ook hul drome kan verwesenlik”. “Kom ons word droomskeppers en nie droombrekers nie”, het hy lede genooi.


Op die pad vorentoe sal Agri Gauteng se bestuur hom beywer vir goeie verhoudinge met die provinsie se premier en LUR’e. Boereverenigings moet dieselfde op plaaslike bestuursvlak doen en hulself onmisbaar maak, sê hy.


24 September 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
+0.1%
Rand - Euro
18.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.30
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
+0.8%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Kom Ons Gesels😁
Ek is n moeilieke meisie, maar watter meisie is nie??? Ek het twee pragtige dogtertjies, so meeste van my tyd word saam hulle spandeer😁 Ek hou van dans maar het nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot