AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Regering het rol om risiko’s te beperk

Die Regering het ’n rol te speel in die beperking van risiko in die landbou.

Benewens versekering en risikostrategieë vir boerderye is regeringsteun ook nodig om risiko’s in die landbou te beperk.

Só sê prof. André Louw, voorsitter van agribesigheidsbestuur by die Universiteit van Pretoria se departement van landbou-ekonomie, voorligting en landelike ontwikkeling. Hy het by 'n konferensie wat Boitshoko Events in Johannesburg oor oesversekering aangebied het, gesê die Regering se steun is noodsaaklik en strek oor 'n wye veld.

Dit sluit in ramphulp, goeie voorligtingsbeamptes, en 'n mate van steun vir oesversekering rakende premiums en administrasie. Louw het verwys na die talle staatsondernemings wat waarborge kry, maar dat niks beskikbaar is om boere deur die droogte te help nie.

“Die droogte het ons met die broek op die knieë gevang.” Dit het volgens Louw die gebrek aan begrip van die landbou en die invloed van die droogte in die Regering uitgewys. “ 'n Mens het regtig insig nodig, soos oor wat die gevolge van die droogte vir die waardeketting is.”

Geleentheid vir samewerking

Mnr. Muzi Dladla, uitvoerende bestuurder van bedrywighede by Land Bank Insurance, het ook die Regering se rol by oesversekering benadruk. Volgens hom het ervaring gewys versekering teen hael kan volhoubaar bedryf word, maar nie multi-risiko-oesversekering nie.

Hy het gesê laasgenoemde bied 'n goeie geleentheid aan die openbare en private sektor om saam te werk: eersgenoemde het die finansiële middele, en laasgenoemde het die ervaring om byvoorbeeld skade te bepaal. So 'n vennootskap sal die volhoubaarheid van sowel boere, versekeraars en herversekeraars bevorder, korrupsie in swak regeringsinstellings teëwerk, en 'n geïntegreerde risikobestuursbenadering aanmoedig.

Dladla het gesê omdat die twee partye mekaar nie vertrou nie, sal dit beter wees as so 'n vennootskap in 'n afsonderlike entiteit gevestig word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.94
-0.9%
Rand - Pond
19.96
+0.9%
Rand - Euro
17.59
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,708.79
-0.4%
Silwer
20.45
-0.9%
Palladium
2,277.50
+0.9%
Platinum
924.90
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot