AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Regering hou sleutel vir toekomstige groei in landbou

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Theuns Botha
Foto: Theuns Botha
Die sterk groei in Suid-Afrika se landbousektor gaan op mediumtermyn afneem weens die ekonomiese omgewing waarin die land hom bevind, waarsku die buro vir voedsel- en landboubeleid (BFAP) in sy jongste vooruitskouing vir die tydperk 2021 tot 2030.

Dr. Tracy Davids, bestuurder van kommoditeitsmarkte en vooruitskouing, het met die bekendstelling van die verslag gesê die regering kan die landbou egter op ’n nuwe groeipad van meer as 14% bo die verwagting plaas as die voorstelle in die meesterplan vir die landbou en landbouverwerking uitgevoer word.

Sleutelfaktore wat inklusiewe groei kan bevorder, is nuwe uitvoermarkte, die ontwikkeling van strategiese infrastruktuur om logistiek en vervoer te verbeter, steun en finansiering vir boere, dieregesondheid en biosekerheid, volhoubare natuurlike hulpbronne soos die onderhoud van waterinfrastruktuur en doeltreffende dienslewering van onder meer elektrisiteit, munisipale dienste en veiligheid.

’n Groot faktor op kort termyn is die kwaai styging in insetkoste van 2021 na 2022. Na verwagting sal die insetkoste van verskillende gewasse met 11% tot 18% styg. “Iemand wat lank getalm het om sy aankope te doen kan selfs ’n verhoging van 30% tot 35% verwag.” Saam met ’n afname in verbruikers se koopkrag en die afname in internasionale kommoditeitspryse lyk vooruitsigte minder rooskleurig vir veral die graan- en oliesadebedryf.

‘Slapende reus’

In die vooruitskouing word die beesvleisbedryf as die “slapende reus” in die landbou beskryf wat met 13% kan groei oor die volgende nege jaar. “Hoewel verbruikers gevoelig vir hoë pryse is, is dit ’n sektor waar produksie die afgelope dekade vinniger toegeneem het as verbruik en die bedryf het van ’n netto invoerder na ’n netto uitvoerder gegroei.”

In hierdie stadium word die kommersiële beeskudde op 7,6 miljone geraam met ’n verdere 5,3 beeste in die informele sektor. Die verwagting is dat uitvoer oor die volgende dekade sal toeneem en daarom is dieregesondheid en biosekerheid van die grootste belang vir die hele lewendehawe-sektor.

Groot suksesverhaal

’n Ander groot suksesverhaal is die tuinbousektor vir wie daar groei van 50% in uitvoer oor die volgende dekade voorspel word. “Met ons hawens wat reeds onder druk verkeer, sal daar beslis iets aan die situasie gedoen moet word om voorsiening te maak vir die toename in uitvoervolumes. Ons kan hierdie aspek nie genoeg beklemtoon nie.”

In verskeie bedrywe word fenomenale groei oor die volgende nege jaar voorspel. Die makadamiabedryf kan met 197% groei, gevolg deur avokado’s (123%), sagtesitrus (116%), suurlemoene (103%), pruime (75%) en lemoene (52%). In baie gevalle is aanplantings reeds gemaak en word gewag vir die eerste oeste. Die area onder hierdie hoëwaardeprodukte het sedert 2012 met meer as 70 000 ha toegeneem.

“Uiteraard moet daar ook markte vir hierdie produkte gevind word om nie pryse deur oorvoorsiening af te dwing nie. Sowat 45% van ons produkte gaan na Brittanje en die Europese Unie en dit is nie groeiende markte nie. Daarom moet ons na die Ooste kyk wat reeds 22% van Suid-Afrika se uitvoermark, maar waar daar nog baie moontlikhede is om marktoegang te verbeter.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot