AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Regering kan plaasgrond opeis - Masitela

Boere is die naweek gewaarsku dat die regering hulle ingevolge die onteieningswet kan dwing om grond wat hulle nie gebruik nie, aan hom te verkoop.

Boere is die naweek gewaarsku dat die regering hulle ingevolge die onteieningswet kan dwing om grond wat hulle nie gebruik nie, aan hom te verkoop.

Mnr. Neo Masitela, voorsitter van die portefeuljekomitee oor landbou en

grondsake in die Parlement, het op Tweespruit gesê dié wet is nog nooit gebruik

sedert die nuwe Grondwet in werking getree het nie.

"Grondeienaars wat nie wil saamwerk nie, moenie die oorsaak wees dat die

regering dié wet nou moet afdwing nie," het hy gesê.

Volgens Masitela gee die wet die regering die mag om grondeienaars te dwing

om ongebruikte grond aan die regering te verkoop.

Hy het Agri SA en die National African Farmers' Union (Nafu) aangemoedig om

grondeienaars te oorreed om hul ongebruikte grond aan die regering te verkoop

sodat dit herverdeel kan word.

"Pres. Thabo Mbeki het gesê die grondhervormingsproses in Suid-Afrika moet in

2005 afgehandel wees. Daarom is dit belangrik dat alle landbou-belanghebbendes

saamwerk.

"Grond wat mense voorheen ontneem is, moet aan hulle teruggegee word, maar

dié mense sal ook moet bydra tot die landbou-produksie van Suid-Afrika."

Komm. Sugar Ramakarane, kommissaris van die grondsake-komitee in die Vrystaat

en Noord-Kaap, het gesê mense moenie ongeduldig raak as die

grondhervormingsproses lank duur nie.

"Hoewel die huidige grondeienaars 'n stuk grond bewoon wat in die verlede aan

ander behoort het, moet sulke grond vrywillig aan die regering verkoop word. 'n

Ondersoek na die stuk grond (se geskiedenis) moet eers gedoen word. Daarna moet

die huidige eienaar ingelig word dat daar 'n wettige eis is en dat hy dit aan

die regering moet verkoop."

Mnr. Lulu de Jager, bestuurder: organisasie en ontwikkeling van Vrystaat

Landbou, het gesê uitsprake soos dat die onteieningswet weer in werking gestel kan word, moet met groot omsigtigheid gedoen word.

"Talle belanghebbendes, waaronder Agri SA en Nafu, wend daadwerklike pogings aan om die grondhervormingsproses sinvol te laat verloop. Sulke uitsprake moenie die proses vertroebel wat met groot verantwoordelikheid gehanteer word nie."

Die Burger, 9 Desember 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.89
+1.0%
Rand - Pond
19.35
-0.1%
Rand - Euro
17.23
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.61
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,638.01
+1.0%
Silwer
18.66
+1.7%
Palladium
2,069.50
+1.3%
Platinum
864.00
+1.3%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,354
+0.1%
Alle aandele
63,744
+0.2%
Hulpbronne 10
56,260
+0.1%
Industriële 25
79,345
-0.2%
Finansiële 15
14,121
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
So sorts soos stoop
N ma Nuwe mense ontmoet Hier vir nou Hou van kook en kos maak Praat met my Wie weet wat wag Sien uit vir wat voorle Lus vir die lewe
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot