AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Regering moet ingryp om dieselpryse te stabiliseer, sê TLU SA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Johan Norval
Foto: Johan Norval
Elke inwoner van Suid-Afrika word benadeel deur die stygende dieselprys, maar die landbousektor staan voor ’n ekstragroot probleem, sê mnr. Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA.

Die prys van diesel met 0,05% swael en diesel met 0,005% swael is van Woensdag 2 November af onderskeidelik R1,42/liter en R1,43/liter duurder. Terwyl dit vir die algemene dieselverbruiker ’n bitter pil is om te sluk, is daar verskeie boere wat moet herbesin oor of hulle nog winsgewend kan plant en dit bring voedselsekerheid in gedrang.

Aangesien die nuwe plantseisoen reeds begin het en insetkoste neem in die algemeen toe, kan die soveelste styging in die dieselprys volgens Van Zyl vir sommige boere die laaste stukkie strooi wees wat die kameel se rug breek.

“Daar is geen twyfel nie dat daar verskeie boere is wat nou moet mooi somme maak of dit nog vir hulle winsgewend is om te plant met al die insetkoste wat toeneem. Die regering moet besef hier kom groot probleme as die situasie nie aangepak word nie.

“TLU SA wil weet wat die regering gaan doen om die prys te stabiliseer, om boere in produksie te hou en só kos op mense se tafels te verseker.”

Mnr. Henk van de Graaf, streekvoorsitter van TLU SA Noord, sê die dieselprys word nie net deur die verhoging van die olieprys beïnvloed word nie, maar ook deur die verswakking van die rand weens ’n swak ekonomiese beleid en onseker ekonomiese toestande wat deur die regering geskep is. “Dit is die regering se verantwoordelikheid om ’n omgewing van vertroue te skep sodat die rand nie aanhou verswak nie.”

Me. Erika Helm, voorsitter van TLU SA se komitee vir plaaslike regering, sê terwyl die stygende dieselprys, wat nou byna R10/liter hoër is as die ooreenstemmende tyd verlede jaar, die landbou op groot skaal beïnvloed, is daar ook kommer oor die implikasies vir die publiek in die algemeen.

“Ekonomiese groei word teengewerk en elke inwoner van Suid-Afrika word benadeel. Die regering is inderwaarheid besig om die land se burgers te verarm. Daar is ’n groot deel van die bevolking wat nie meer basiese voedsel kan bekostig nie en dit kan groot ongunstige gebeure tot gevolg hê.”

TLU SA meen dat die verhoging van die dieselrabat een manier is om vir boere verligting te bied.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot