AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9016
-76,00
CORN
04 Okt
-
4807
-79,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

‘Regering nie lus om nog plase te koop’

Die Regering stel geensins belang om bykomende plase – ingevolge sy eie grondplanne – te koop nie, sê Agri Oos-Kaap se voorsitter.

Met ongeveer 19 200 plase op die mark, wat 45% meer is as in Februarie verlede jaar, is dit duidelik dat die Regering geensins daarin belangstel om ingevolge sy grondplanne bykomende plase te koop nie, sê mnr. Douglas Stern, voorsitter van Agri Oos-Kaap.

Stern het op Agri Oos-Kaap se jaarkongres op Port Alfred in sy openingsrede nietemin die vrese van sommige grondeienaars besweer, dat die beoogde onteieningswet wat tans pres. Jacob Zuma se handtekening afwag, eerder gebruik gaan word om grondhervorming ’n hupstoot te gee.

“Ons glo die prosesse wat gevolg moet word – voordat daar enige onteiening kan plaasvind – genoegsame beskerming aan grondeienaars bied. Agri SA het hom reeds verbind om dié sake fyn dop te hou en sal die nodige stappe doen, soos en wanneer die nodig geag word.”

Stern het hom egter sterk uitgespreek teen die beoogde Wet op Grondbesit wat ten doel het om ’n perk te plaas op die hoeveelheid grond wat deur landsburgers en buitelander besit kan word. “Dit is die enigste wetgewing wat Agri SA nie eers bereid is om alternatiewe voorstelle op die tafel te plaas nie, aangesien ons dit heeltemal as ongrondwetlik ag en in die hoogste hof sal betwis. Dit is nou al ’n geruime tyd wat die Regering aan grondplafonne wil torring,  maar hy het nog met niks konkreet vorendag gekom nie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.74
+0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.54
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+1.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,709.03
+0.5%
Silwer
20.88
+0.8%
Palladium
2,280.69
+2.5%
Platinum
911.38
+0.8%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,319
+2.5%
Alle aandele
65,812
+2.5%
Hulpbronne 10
63,742
+3.4%
Industriële 25
79,509
+2.6%
Finansiële 15
13,999
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek....
Eks n kind van God. Eerlik, opreg en vriendelik. Het 2 kinders wat alles beteken vir my. Hou van motorsport, kamp en buitelug. Waardes en lojaliteit baie belangrik asook...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot