AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Regering sal onderhandel oor groenskrif

Die Regering gaan beslis nog onderhandel oor die groenskrif vir grondhervorming, reken ’n politieke wetenskaplike.

Die Regering gaan beslis nog onderhandel oor die groenskrif vir grondhervorming, reken ’n politieke wetenskaplike.


“Die Regering begin altyd radikaal en vanuit ekstreme vertrekpunte, maar onderhandel dan oor die middelgrond. Selfs oor hierdie groenskrif (oor grond) gaan nog onderhandel word,” het dr. Piet Croucamp, politieke wetenskaplike van die Universiteit van Johannesburg, dié week gesê.


Onsekerheid geskep

Croucamp, wat die genooide spreker by Overberg Agri se boeredag op Roodebloem was, meen die onbestendigheid wat daar in die land en binne die regerende party heers, skep onsekerheid in die landbou en die mynbedryf.

Tog het die burgerlike samelewing in Suid-Afrika al begin leer om met die onbestendigheid saam te lewe en demokrasie op te eis.

Hy het benadruk hoe belangrik dit vir die demokrasie in Suid-Afrika is dat die burgerlike samelewing en groepe, soos die georganiseerde landbou, gedurig druk op die Regering uitoefen.

Boere is 'moeilike customers'

Hy het ook bygevoeg dat mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, boere beskou as “moeilike customers wat ’n harde bargain dryf”. Croukamp sê dít is goeie eienskappe om in ’n demokrasie te hê.

Die feit dat die stof nog nie gaan lê het oor nasionalisering en eiendomsreg nie, skryf Croukamp toe aan die feit dat die Suid-Afrikaanse samelewing op kompromie gebaseer is, wat beteken dat alles gedurig weer onderhandel kan word.


“Dis die probleem. Ons onderhandel die hele tyd oor stelsels. Ons het nie genoeg konsensus in die politiek om die Grondwet te laat werk nie. As ons dit gehad het, het ons meer bestendigheid in Suid-Afrika gehad.


Eiendomsreg

“Nasionalisering en eiendomsreg moes lankal nie meer kwessies gewees het nie. Ons het mos in die Grondwet ingeskryf dat eiendomsreg verskans word. Hoekom onderhandel ons nog daaroor?”


Croukamp sê, soos die onbestendigheid, maak die gedurige heronderhandeling beleggers baie onseker. Hy het nietemin gesê “rou nasionalisering soos in Zimbabwe” gaan nie in Suid-Afrika gebeur nie, en hy glo eweneens dat die beperkings op grondbesit wat nou in die groenskrif is, ook vaer gaan word.


Hy is steeds optimisties oor Suid-Afrika – veral omdat die Regering steeds reageer op, en intens bewus is van die druk wat nie-regeringsorganisasies, die burgerlike samelewing en die boeregemeenskap op hom plaas.


Kliek op die PDF hierby aangeheg om die groenskrif vir grondhervorming te lees.


31 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.76
-0.7%
Rand - Pond
20.17
+0.3%
Rand - Euro
17.62
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.49
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,712.12
-0.8%
Silwer
20.47
-2.8%
Palladium
2,307.57
-0.6%
Platinum
924.38
-1.0%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,385
-0.8%
Alle aandele
65,792
-0.8%
Hulpbronne 10
63,612
-1.5%
Industriële 25
79,755
-0.4%
Finansiële 15
13,975
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot