AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Regering se beleid stem boere onrustig

Die beleid van stille diplomasie slaag nie. Die georganiseerde landbou is nie gerus oor die situasie nie en talle lande stem daarmee saam. Dít is Agri SA se boodskap aan pres. Thabo Mbeki op hul volgende vergadering, sê mnr. Japie Grobler, voorsitter van Agri SA.

Hy het op die jaarlikse Hebron-boeredag van die Bloemfonteinse Distriksboere-unie by Bloemfontein gesê hy is steeds hoopvol omdat die georganiseerde landbou goeie strukture met trefkrag het en Agri SA welslae behaal omdat dié organisasie wyd aanvaar word.

Samewerking in die landbou is beter as twee, drie jaar gelede. Mnr. Grobler was self onrustig oor die toekoms, maar volgens hom het die situasie het baie verander. "Dit is egter nie moontlik om boere 'n waarborg te gee dat alles altyd goed sal gaan nie."

"Die grootste probleem in Suid-Afrika is dat die mense wat 'n goeie beleid in werking moet stel, nie die vermoë het om dit te doen nie. 'n Gunstige ontwikkeling is egter dat dié mense die georganiseerde landbou se raad ál meer vra."

Hy het gesê hoewel heelwat mense skepties is, maak die landbouplan 'n groot verskil. Die meeste rooskleurige gebeurtenisse die afgelope twee jaar in die landbou, kan aan dié plan toegeskryf word. Die rol van die kommersiële landbou word telkens beklemtoon - ook in die vestiging van nuwe toetreders tot die landbou.

"Die Regering kom egter nog nie sy hooftaak - die veiligheid van sy landsbewoners - na nie. Die georganiseerde landbou moet egter steeds druk uitoefen op die Regering om sy beloftes na te kom. Deurbrake word al behaal. Die vraag is egter waarom niks gemeld word van die landwye ondersoek na plaasaanvalle nie. 'n Mens kry die indruk dat inligting weens manipulasie weerhou word."

1 November 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot