AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Regering se fokus op landbou ‘goed’

Die sterk fokus deur die Regering op die landbou is goed vir dié sektor, sê dr. Tobias Doyer.

Die landbou kan bly wees dat die Regering so sterk fokus op die landbou – al lei dit ook tot erge bekommernisse – want dit verseker minstens ope internasionale markte, asook mededingendheid en verdere markontwikkeling.

Die groot klem op en ondersteuning aan ontwikkelende boere bevoordeel wel op verskillende maniere die kommersiële boer ook, het dr. Tobias Doyer, besturende direkteur van die Universiteit van Afrika en Agribesigheid (Agribiz) op Worcester gesê.

Doyer was die genooide spreker op die jaarvergadering van die Inmaakvrugte-Produsentevereniging (IPV). Hy het gesê arbeidsprobleme in Suid-Afrika is ’n groot tameletjie vir die ANC en groot debatte vind agter skerms daaroor plaas, want daar word besef dat die ekonomie ’n ernstige pak slae daaroor vat.

Dit is egter die landbou se plig om te help om sekere ekonomiese teikens te bereik, waaronder die ontwikkeling van landelike gebiede. “Dit sou ’n reuse-fout wees as die landbou hom sou distansieer van beleidsvorming deur die Regering, want dit is wat in Zimbabwe gebeur het. Die landbou moet betrokke bly.”

Onsekerheid oor grondhervorming belemmer beleggings en ontwikkeling. Beleidsonsekerhede, veral wat grond en arbeid betref, tref wyd in Suid-Afrika en internasionaal.

Die hele wêreld hou Suid-Afrika dop oor wat ná oproepe vir nasionalisering gaan gebeur, het Doyer gewaarsku. “Die Regering leef al lank redelik gemaklik met dié onsekerhede, en dit is nie seker of hy hom daaraan gaan steur nie.” Tog moet die landbou saamstaan met die Regering om radikale elemente, soos Malema en sy party, die hoof te bied.

Doyer het gesê voedselsekerheid is moontlik die landbou in Suid-Afrika se behoud, want as dit nie so ernstig deur die Regering opgeneem word nie, kon dit dalk veel erger gegaan het.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.0%
Rand - Pond
20.14
+0.1%
Rand - Euro
17.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,663.35
+0.1%
Silwer
19.23
+1.1%
Palladium
2,169.00
+0.1%
Platinum
863.50
-0.1%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot