AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8985
35,00
CORN
07 Okt
-
4809,2
-8,80
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10600
120,00
WEAT
07 Okt
-
7204
-6,00
WMAZ
07 Okt
-
5046
-14,00
YMAZ
07 Okt
-
4938
-10,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Regering se lae profiel oor Zimbabwe veroordeel

Die Transvaalse Landbou-unie (TLU) het sy misnoeë en kommer uitgespreek oor die Regering se lae profiel-hantering van die Zimbabwiese regering se "blatante anti-wit rassistiese optrede teen wit boere in Zimbabwe".

Mnr. Gert Ehlers, voorsitter van die TLU, sê in die lig van die Regering se houding, tesame met plaasaanvalle, die aanslag op eiendomsreg deur onder meer wette oor grondherverdeling, die nuwe Wapenwet en haatspraak teen boere, is dit duidelik dat gepoog gaan word om ook blanke boere in Suid-Afrika van hul grond te ontneem.

"Dit kan daartoe lei dat Suid-Afrika nie net op 'n soortgelyke voedselkrisis as in Zimbabwe afstuur nie, maar dat die gevaar van 'n bloedbad wat daaruit kan voortspruit, nie buite rekening gelaat kan word nie."

Mnr. Ehlers sê die internasionale gemeenskap sal nou ernstig daarvan moet kennis neem en daadwerklike optrede sal betyds moet volg.

. Intussen het 'n afvaardiging van die TLU onder leiding van mnr. Herman Vercuiel, voorsitter van die TLU se veiligheidskomitee, boere se kommer oor onnodige inhegtenisnames teenoor komm. André Pruis, adjunk nasionale polisiekommissaris, uitgespreek.

"Daar is verskeie voorvalle waarin boere op Vrydae op klagtes van poging tot moord en aanranding in hegtenis geneem word, sodat hulle nie maklik om borgtog aansoek kan doen nie en die naweek in die tronk moet deurbring."

Volgens mnr Vercuiel sal polisielede wat hul mag misbruik en boere intimideer deur hulle op ongrondwetlike maniere in hegtenis neem, voortaan op hoë vlak verkla word.

Hy sê die belangrikheid van boere en die invloed wat hulle op ekonomiese welvaart het, is deur die polisie beklemtoon. Die TLU het die feit beklemtoon dat boere 'n vaste bedryf en adres het, wat dit gewoonlik onnodig maak om hulle in hegtenis te neem om seker te maak dat hulle voor die hof gebring kan word.

Komm. Pruis het boere genooi om klagtes op provinsiale vlak aan te spreek. Hy het gesê opleiding by alle partye is belangrik.

12 Julie 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.1%
Rand - Pond
20.16
-0.3%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,712.49
-0.0%
Silwer
20.76
+0.5%
Palladium
2,260.50
-0.1%
Platinum
930.50
+0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,193
-0.4%
Alle aandele
65,550
-0.4%
Hulpbronne 10
63,540
+0.4%
Industriële 25
79,336
-0.9%
Finansiële 15
13,969
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot