AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Regering sleep voete met PALS-projekte

Daar is baie hoop, afwagting en ’n bereidwilligheid onder produsente en begunstigdes om hul PALS-grondhervormingsprojekte aan die gang te kry.

Terwyl ’n innoverende grondhervormingsprojek wat in die Ceres-omgewing begin is nou ook uitkring na ander uithoeke van die land, kners kommersiële boere en begunstigdes ewe hard op hul tande omdat die Regering voete sleep met “voor die hand liggende” goedkeurings.

Die PALS-projek (Partnerships in Agri Land Solutions) is in 2014 op Ceres op die been gebring en sedertdien dien dit as ’n voorbeeld van suksesvolle grondhervorming in die land. Volgens mnr. Gerrit van Vuuren, ’n direkteur van Joubert van Vuuren Ing. Prokureurs op Ceres wat die plan saamgestel het, is hy “ongelooflik positief” oor nuwe PALS-projekte wat sover as Mpumalanga, Riversonderend, Robertson en die Oos-Kaap onderweg is.

“Dit beloop miljoene rande. Dit oortuig ons meer as ooit tevore dat PALS die algemeen aanvaarde besigheidsvolhoubare manier is om grondhervorming te doen. Dit word ook bewys deur die sukses van die projekte wat ons al aangepak het.”

In ’n neutedop vra die streeksinisiatief van kommersiële boere om vennootskappe met begunstigdes te vorm. Die begunstigdes vergroot dan oor tyd hul aandeelhouding in die projekte, tot hulle uiteindelik volledige eienaarskap verkry. Die Regering tree as bemagtigende vennoot op, deur onder meer toe te sien dat waterlisensies of onderverdeling flink geskied.

Dis egter hier waar begunstigdes en kommersiële boere se frustrasie begin toeneem. In verskeie gevalle is projekte gereed om af te skop, maar al wat ontbreek is die Regering se goedkeuring vir “voor die hand liggende” waterpermitte, wateropbergingsgeriewe of onverdelings “Al die ander goed is in plek, maar hierdie burokratiese rooi linte vertraag die proses en ons verloor ’n seisoen of twee, wat heeltemal onnodig is. Dit beteken daar is begunstigdes wat eers ’n seisoen of twee later in besigheid kom.”

Regering begryp nie

Hy sê die Regering het nie dieselfde begrip vir hoe belangrik tyd is, as wat die privaatsektor het nie. “Daar is baie hoop, afwagting en ’n bereidwilligheid onder produsente en begunstigdes om die projekte deur te voer, maar die klein enablers, wat buite ons beheer is, ontbreek.”

Bruin en swart begunstigdes voel die Regering mors met hul toekoms. Mnr. Theo van Rooyen, wat 51% van die plaas Kleinvlei in die Koue Bokkeveld besit, sê hoewel dit die Regering se doel is om van opkomende boere kommersiële produsente te maak, vat hulle nie sy hand nie.

“Wat my die meeste frustreer is dat ek nie aan die gang kan kom nie. Ek is by ’n punt waar ek nie vorentoe kan gaan nie.” ’n Kommersiële boer, mnr. Raymond Gibson, besit 49% van die grond, waarom Theo al 5 ha peerbome gevestig het.

“Ek voel ek en my vennoot het ons deel gedoen. Ek het verlede jaar ’n aansoek ingedien vir staatshulp sodat ek toerusting kan koop en kan uitbrei, want ek kan nie ekonomies boer met 5 ha nie, maar die antwoord is net dat hulle in die 2017/’18-boekjaar sal ‘kyk’. Daar is geen beloftes nie.”

Kabinetskommeling raak PALS

Van Vuuren moes onlangs ’n voorlegging aan die Tesourie maak oor moontlike belastingvrystellings. Dis baie positief ontvang. “Maar vandag is daar nie ministers natuurlik nie meer daar nie,” het hy gesê met verwysing na Zuma se Kabinetskommeling laat in Maart.

Hy vrees dat ’n projek soos PALS die slagoffer van die leierskapstryd in die Regering kan raak. “Daar is sekere besluite wat deur die Kabinet geneem moet word, byvoorbeeld die erkenning van produsente wat grondhervorming gedoen het. Die Nasionale Ontwikkelingsplan maak voorsiening daarvoor, maar die kabinet sal moet sê hoe dit gedoen moet word.

“In daardie opsig is ek bekommerd. Dis hartseer, want die land het alles wat nodig is om suksesvol te wees, hulle hoef nie die Grondwet te wysig nie, maar kan net die NOP uitvoer. Die Regering sal verstom wees oor hoeveel goodwill daar is en die hoeveelheid projekte wat suksesvol staangemaak is.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ordentlike Man wat net gelukig wil wees saam met sy pasmaat
Daar is baie meer in my en agter my as wat n mens sien. Ek verkies dat mens net van my weet wat nodig is.
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot