AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Regering ‘teister’ nuwe boere: Soek geld

Baie boere op regeringsplase is radeloos omdat die Regering hulle met regsaksies dreig.

Boere wat op regeringsgrond boer is die josie in vir die Regering wat hulle met regsaksies dreig, en skuldeisers hulle bel oor huurgeld wat nie betaal is nie.

Mnr. Aggrey Mahanjana, sekretaris-generaal van die African Farmers’ Association of South Africa (Afasa), sê dis ’n groot skok vir die organisasie, aangesien hulle ’n onderneming van mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, en mnr. Mdu Shabane, direkteur-generaal (DG) van die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, gekry het dat die “teistering” sal stop.

Shabane is einde verlede jaar geskors rakende sekere prosedurele tekortkominge wat nie by sommige grondhervormingsprojekte gevind is nie. Geen korrupsie of die steel van fondse is hierby betrokke nie. Me. Leona Archary, die adjunkdirekteur-generaal vir landelike infrastruktuur-ontwikkeling, neem as DG waar.

Ná uitmergelende droogte

Mahanjana sê dié boere begin net weer kop optel ná ’n uitmergelende droogte en pleks daarvan dat die departement die organisasie nader, gaan hy voort om hierdie soort eise te stel. Hy sê ook dat die Regering voortgaan om kommer rakende die regeringsplase wat reeds aangemeld is, te ignoreer.

“Baie boere op regeringsplase is radeloos. Sommige is steeds sonder huurooreenkomste en kwalifiseer dus as plakkers. Sommige het nog nie eens nasorg ontvang sedert hulle op die plase geplaas is nie.”

Afasa is van plan om die teistering van hulle lede oor huurgeld met pres. Jacob Zuma te bespreek en ’n weg vorentoe te vind.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.68
+0.9%
Rand - Pond
20.24
-0.2%
Rand - Euro
17.62
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.44
+1.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,721.89
+1.3%
Silwer
21.03
+1.6%
Palladium
2,311.50
+3.9%
Platinum
929.50
+2.8%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot