AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Regering vorder met grondhervorming

'n Belangrike mylpaal is met die herstel van grondregte bereik, deurdat die halfmiljoen hektaar-merk onlangs verbygesteek is.

Adv. Wallace Mgoqi, hoofgrondeisekommissaris, het dié inligting op 'n inligtingsessie by die Parlement bekend gemaak. Hy sê byna 31 000 eise is nou afgehandel en 519 000 ha is aan mense terugbesorg.

Me. Thoko Didiza, Minister van Landbou en Grondsake, het in haar voorlegging gesê 966 eise is sedert die begin van die jaar afgehandel. Byna 4 800 huishoudings is hierdeur bevoordeel en 7 434 ha grond is oorgedra. Skikkingsbedrae is aan van die eisers betaal.

Sy sê 65 % van eise wat ontvang is, se geldigheid is reeds bevestig. Dit bring hoop dat dié aspek van die grondherstelproses teen einde vanjaar afgehandel kan wees.

Wat die herverdeling van grond betref, is 91 plase, wat net minder as 50 000 ha grond verteenwoordig, aan gemeenskappe en individue oorgedra. Plaas- en huurwerkers het net minder as 9 000 ha hiervan ontvang.

Me. Didiza sê die Land Bank se nuwe mandaat as 'n staatsinstelling vir ontwikkelingsfinansiering kom duidelik na vore met die inwerkingtreding van die Wet op die Land- en Landbou-ontwikkelingsbank. Sy erken dat deurlopende dialoog met verskillende belanghebbendes oor sekere omstrede klousules van die wet steeds nodig is.

Die bank het meer as R200 miljoen in die vorm van mikro-finansiering beskikbaar gestel aan mense wat nie andersins lenings van banke sou kry nie.

Toekennings en lenings in terme van die Departement van Grondsake se program vir die herverdeling van grond vir landbou-ontwikkeling van meer as R160 miljoen is goedgekeur.

Me. Didiza sê sy is gelukkig met haar departemente se vordering tot dusver vanjaar. Sy het die opstel van die Wetsontwerp op Kommunale Grondregte, wat pas vir openbare kommentaar gepubliseer is, die landbousensus wat tans gedoen word en die Kabinet se aanvaarding van 'n strategie om voedselsekerheid te verseker, as hoogtepunte uitgelig.

6 September 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
+0.8%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.25
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,637.06
+0.9%
Silwer
18.73
+2.1%
Palladium
2,113.50
+3.5%
Platinum
860.50
+0.9%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,551
+0.5%
Alle aandele
63,938
+0.5%
Hulpbronne 10
56,966
+1.3%
Industriële 25
79,133
-0.5%
Finansiële 15
14,197
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maatjie
Ek is afgetree in Kleinmond en soek iemand om dinge mee te deel. Ek speel tennis en gholf en hou van langs die see stap en waardeer die eenvoudige klein dingetjies wat saak maak
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot