AFGRI
BEAN
07 Des
-
9386
36,00
CORN
07 Des
-
4398
-51,00
SOYA
07 Des
-
9034
-10,00
SUNS
07 Des
-
10415
-85,00
WEAT
07 Des
-
6657
3,00
WMAZ
07 Des
-
4820,2
-29,80
YMAZ
07 Des
-
4750
10,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Regering vrees grondvergrype

Die Regering vrees dat grondhongeres hulle aan grondvergrype skuldig sal maak as die grondkwessie nie spoedig en na wens opgelos word nie.

Die Regering vrees dat grondhongeres hulle aan grondvergrype skuldig sal maak as die grondkwessie nie spoedig en na wens opgelos word nie

Mnr. Thulas Nxesi, Adjunkminister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, het die uitspraak aan parlementslede gemaak.


Ongeduld raak gevaarlik

Dit duur soms langer as wat verwag word om grondeise af te handel en die ingewikkeldheid daarvan frustreer mense.


“Jy vind die gemeenskap raak gefrustreer en dreig om grond te vat, maar ons het slegs ’n paar voorvalle gehad,” sê hy.


Nxesi het veral die VF+ die josie ingehad toe hy gesê het daar is steeds onwettige plaasuitsettings en dat daar steeds boere is wat verhinder dat hul plaaswerkers en –bewoners basiese regte beoefen, soos vrye politieke en vakbondbedrywighede.


“Die VF+ en die DA is die eerstes wat kla wanneer inbreuk op hul regte gemaak word, maar wanneer sommige van hul ondersteuners basiese regte van kwesbare plaasbewoners ontneem, is die stilte oorverdowend.”


Voedsel is ook belangrik

Mnr. Pieter Groenewald, LP van die VF+, het teruggekap op Nxesi se uitlatings en gesê as dit nie vir die boere was wat gesorg het dat daar kos is nie, sou Nxesi nie so “blink en vet hier kan kom sit en ’n klomp snert praat nie”.


Hy het gesê die adjunkminister is reg dat hulle altyd eerste kla oor grondhervorming en dat hulle nie daarvan sal afsien nie.


“Die adjunkminister kla die boere aan en vertel hoe mishandel hulle hul werkers en maak hulle selfs dood. Ek daag die adjunkminister uit om die statistieke daarvan bekend te maak. Hoeveel plaaswerkers is deur boere vermoor?”


Sleutel tot landelike ekonomie

Hy het mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, ook bygekom.


“Vir die minister wil ek sê daar kan geen landelike ontwikkeling plaasvind sonder die kommersiële boere nie. Kommersiële boere is die hartklop van die landelike ekonomie en moet daarom vertroetel word.


“Sy department is egter die grootste bedreiging vir voedselsekerheid in Suid-Afrika deurdat verwarrende uitsprake, soos die adjunkminister s’n vanmiddag, onsekerheid by die boere wek.”


8 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
+0.8%
Rand - Pond
20.96
+0.3%
Rand - Euro
18.05
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,776.74
+0.3%
Silwer
22.54
+1.5%
Palladium
1,851.00
0.0%
Platinum
999.26
+0.8%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe is so kosbaar dat jy dit moet deel met n lewensmaat
Ek het die lewens pad gestap en het nog net respek vir ander mense gehad. Ek soek geen issues in my lewe nie en wil dus nie n las op. my he nie. Nog 7 jaar dan tree ek af en wil...
Bok vir Sports ....nie sommer iets wat ek nie sal try nie
Ek is n opwindende mensie wat glad nie kan of wil stilsit nie. enige iets wat buite die huis gedoen kan word is ek game voor. lank genoeg toe gesluit gewees
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot