AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9345
5,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10090
116,00
WEAT
29 Sep
-
7104
33,00
WMAZ
29 Sep
-
4881
-1,00
YMAZ
29 Sep
-
4838,8
10,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Regering wil ineenstorting in Zimbabwe keer

Die strategie van die Regering is om die totale ineenstorting in Zimbabwe, ekonomies en andersins, te probeer herstel ter wille van die mense daar, en ook omdat Zimbawe vir Suid-Afrika ekonomies belangrik is.

Só sê mnr. Dirk du Toit, adjunkminister van landbou en grondsake, wat boere by Agri Sa se kongres in Somerset-Wes toegespreek het. "President Thabo Mbeki het al talle kere sy versekering hieroor gegee," sê hy.

"Die toestand in Zimbabwe is uiters kommerwekkend, maar ons moet dink watter optrede die beste resultate sal lewer. Wat het diegene bereik wat wel hulle monde groot oopgemaak het oor Zimbabwe? Wat het Engeland en Australië bereik?" het hy gevra.

"There is nothing worse than self-interest being paraded as a moral principle," het hy gesê.

In reaksie op mnr. Du Toit se uitlatings het mnr. Japie Grobler, president van Agri SA, gesê sy standpunte illustreer dat daar erkenning is vir die belangrikheid van landbou in Suid-Afrika. Hy het bygevoeg dat boere egter sterker uitsprake van mnr. Du Toit oor die situasie in Zimbabwe verwag het.

"Ons het van u verwag om die gerusstelling te gee dat die Regering die nodige erns het om nooit toe te laat dat 'n Zimbabwe-situasie hier ontstaan nie." Mnr. Du Toit het gesê hy het dit wel al gedoen. "Dit was nie genoeg nie. 'n Mens kan dit nooit genoeg kere sê nie en dit moet ook deur 'n mens se optrede gedemonstreer word," was mnr. Grobler se antwoord.

Vroeër het mnr. Du Toit gesê hy is beïndruk deur boere se volwassenheid, afname in agressie en hul patriotisme jeens die nuwe Suid-Afrika. Hy het gesê die belangrikste van alles is om binne die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap beleidsinstrumente te skep wat landbou-ekonomiese groei moontlik maak.

Hy is bekommerd dat landbouproduksie in die toekoms nie voldoende sal wees nie. Hy sê as die huidige tendens voortduur, sal koringproduksie teen 2010 al 60 % laer as die verbruik wees, mielieverbruik sal ook produksie oorskry, die vraag na beesvleis sal die aanbod met 150 % oorskry en by skaapvleis sal dit 130 % wees.

25 Oktober 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
-1.1%
Rand - Pond
19.44
-0.1%
Rand - Euro
17.40
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.62
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,642.45
-1.1%
Silwer
18.56
-1.8%
Palladium
2,150.46
-0.0%
Platinum
848.18
-2.1%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,343
-1.9%
Alle aandele
62,716
-1.7%
Hulpbronne 10
56,968
-1.6%
Industriële 25
77,199
-1.7%
Finansiële 15
13,753
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot