AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Regering wil skep met eksplorasie

Die Regering wil ’n gratis hap van 20% in enige nuwe eksplorasie en produksie van olie en gas hê.

Hoewel groot kommer bestaan dat die Wysigingswetsontwerp vir die Ontwikkeling van Minerale- en Petroleumhulpbronne die nasionalisering van die gas- en oliesektor voorstaan, is dié wetgewing deur die Nasionale Vergadering (NV) goedgekeur.

Volgens dié wetgewing wil die Regering ‘n gratis aandeel van 20% in enige nuwe eksplorasie en die produksie van olie en gas hê, wat skaliegas insluit. Daarby is die Regering geregtig om ‘n deelname van tot 80% in dié werksaamhede te hê.

Opposisiepartye het daarop gewys dat hierdie wysigings op nasionalisering en die skending van eiendomsreg dui.

Volgens adv. Anton Alberts, VF Plus-LP, word die prentjie nóg donkerder wanneer hierdie wetgewing saam met die Wetsontwerp op die Bevordering en die Beskerming van Belegging gelees word, wat aandui dat die Regering op eiendom beslag kan lê en die voog daarvan word sonder om vergoeding te bepaal.

Staat is voog van alle minerale
Me. Susan Shabangu, Minister van Minerale Hulpbronne, het egter ontken dat dit op nasionalisering dui en gesê dat die staat al lank reeds die voog van minerale is.

Sy het dit ook pertinent gestel dat internasionale beleggers tot die Wysigingswetsontwerp vir die Ontwikkeling van Minerale- en Petroleumhulpbronne ingekoop het en dat nog méér beleggings na die land sal kom.

Alberts het vroeër gesê dat hidrobreking astronomiese geldelike voordele vir die ANC inhou deur hul steun vir Shell.

Shell se Suid-Afrikaanse bemagtigingsvennoot in die projek is Thebe Beleggings, wat 12% van Shell SA Refining besit en 14% van Shell SA Marketing. Die Batho-Batho-Trust besit 51% van Thebe. Die ANC is die enigste begunstigde van Batho-Batho en sal dus regstreekse geldelike voordeel uit die projek trek, het hy gesê.

Die NV het die wetgewing na die Nasionale Raad van Provinsies vir oorweging verwys.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot