AFGRI
BEAN
05 Okt
-
8977
-39,00
CORN
05 Okt
-
4869
-11,00
SOYA
05 Okt
-
9100
-40,00
SUNS
05 Okt
-
10250
40,00
WEAT
05 Okt
-
7207
38,00
WMAZ
05 Okt
-
4948
32,00
YMAZ
05 Okt
-
4865
9,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Regering wil sonlig benut

Die sowat 325 dae van sonlig wat die land per jaar kry, kan tot ‘n groot solar-korridor in Suider-Afrika lei.

Die sowat 325 dae van sonlig wat die land per jaar kry, kan tot ‘n groot solar-korridor in Suider-Afrika lei.

Luidens ‘n berig op Engineering News sal ‘n volhoubaarheid studie, oor ‘n voorgestelde 5000 megawatt solar projek vir die Noord-Kaap, aan die einde van 2012 voltooi wees.


Me. Thandeka Zungu, hoof operasionale beampte van die Departement van Energie, sê dié projek behoort in fases ontwikkel te word. Tydens die Hydro Power Africa and Solar Energy Afrika konferensies in Johannebsurg het Zungu opgemerk dat die staat die land en die streek se son-energie tot sy voordeel wil aanwend.

Die staat is dus ‘n voorstander van die ontwikkeling van streeksgebonde energie, sodat elektrisiteitsmarkte vir Suider-Afrika ontwikkel kan word. Sulke markte sal kleiner kapitale beleggings vir die ontwikkeling van opwekkingskapasiteit vereis, wat toegang tot elektrisiteit sal bevorder.


Sowat 42% van Afrika se burgers het tans toegang tot elektrisiteit. Die syfer in sub-Sahara Afrika is slegs 31%. Die kontinent se elektrisiteitsverbruik is ook die laagste in die wêreld, gemiddeld sowat 450 kilowatt-uur per persoon per jaar.

Bron: Engineering News


21 September 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.72
-0.5%
Rand - Pond
20.22
+0.0%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.50
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,713.86
-0.7%
Silwer
20.68
-1.8%
Palladium
2,304.50
-0.8%
Platinum
925.50
-0.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,345
-0.8%
Alle aandele
65,777
-0.8%
Hulpbronne 10
63,505
-1.7%
Industriële 25
79,662
-0.5%
Finansiële 15
14,010
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot