AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Regering wil sy vennootskap met landbou versterk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Dit is die regering se erns om struikelblokke vir die landbousektor uit die weg te ruim en deur samewerking oplossings vir probleme te vind.

Daarom is dit belangrik dat die vennootskap tussen die regering en die sektor verder versterk moet word, het me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, gesê.

Sy het gesê die samewerking tussen die private sektor en die regering om te verseker dat die werk in die sektor en voedselwaardekettings tydens die inperking kon voortgaan, het stabiele voedselvoorsiening verseker.

Didiza het as spreker op Agri SA se jaarkongres gesê die wonderlike werk wat die landbousektor sedert die begin van die covid-19-pandemie gedoen het, moet erkenning geniet. Die besluit om die sektor as ’n noodsaaklike diens voort te laat gaan, het verseker dat daar deurgaans voedselsekerheid was.

Sy het gesê die vertroue in die sektor blyk uit die beleggings in die sektor en ’n toename in aanplantings het gesorg dat die sektor in 2020 met 13,4% kon groei. Die verwagting is dat die landbou vanjaar met 6% tot 7% kan groei.

Selfs in subsektore waar dit nie goed gegaan het nie, was daar voortdurende kommunikasie en ’n soeke na oplossings. “Ons hoop is daarop gevestig dat namate die ekonomie weer oopgaan, daar bykomende geleenthede sal wees om die herstel te bespoedig. As ons nie geldelike ondersteuning kan gee nie, sal ons kyk na ander maniere hoe ons kan help.”

Didiza het die versekering gegee dat daar steeds gewerk word aan marktoegang tot verskeie lande. “Ons kyk hoe ons die geleenthede wat die Afrika-vryhandelsgebied bied, ten volle kan benut. Ons kyk ook na geleenthede in markte waarby ons nie voorheen betrokke was nie vanweë die belangstelling van maatskappye en verbruikers in daardie lande.”

Sy het verwys na ’n ekspo wat fisiek en aanlyn in Doebai tot in Februarie aan die gang is en het ondernemings aangemoedig om daaraan deel te neem. Sektore soos sitrus en graan het baie goed vertoon die afgelope tyd en dit kan verder groei.

Die landbou is een van die sektore wat die hoeksteen vorm van die regering se ekonomiese herstelplan en werkskepping. “Ons kyk voortdurend na kwessies soos transformasie en groei in die hele sektor. Ek moet Agri SA en kommoditeitsgroepe loof wat deurgaans gehelp werk het aan die meesterplan vir die landbou en landbouverwerking. Ek hoop dat ons al in November kan ooreenkom oor wat ons kan doen om die onderskeie subsektore verder te laat groei.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot