AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Registreer planne teen renosterstropery

Projekte teen renosterstropery moet voor einde Junie by die Departement van Omgewingsake geregistreer word.

Nie-regeringsorganisasies asook sake-ondernemings en individue wat hulle belas met die bekamping van renosterstropery, moet hulle projekte voor einde Junie registreer.

Die Departement van Omgewingsake het reeds verlede jaar die registrasieproses begin waar mense wat help om die misdaad hok te slaan, inligting oor die werk wat hulle doen aan die departement bekendmaak.

Die departement sê luidens ’n verklaring dat die inisiatief een van die vele stappe is om onwettige operasies uit te wis en te verseker dat geld vir anti-stropingsveldtogte na die regte mense gaan.

“Die volgehoue kommer van die Regering en die publiek oor die toename in renosterstropery het 'n verhoging in die getal individue en organisasies meegebring wat by veldtogte teen die stropery betrokke geraak het,” sê die departement.

Sedert die begin van die jaar is 402 renosters vir hulle horings gestroop en 115 mense in hegtenis geneem. Die Kruger-wildtuin word steeds die swaarste getref met 266 renosters wat al vanjaar hier doodgemaak is. Vir die tydperk is al 41 renosters in Kwazulu-Natal, 39 in Limpopo en 26 in Noordwes gestroop. Vanjaar is ook al 12 renosters in Mpumalanga, drie in Gauteng, tien in die Oos-Kaap, vier in die Vrystaat en een in die Wes-Kaap gestroop.

Lesers kan inligting oor die werk wat hulle doen aan me. Olga Kumalo by okumalo@environment.gov.za stuur.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.97
+0.6%
Rand - Pond
19.34
-0.0%
Rand - Euro
17.27
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.61
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,636.75
+0.9%
Silwer
18.70
+1.9%
Palladium
2,099.50
+2.8%
Platinum
863.00
+1.2%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,514
+0.4%
Alle aandele
63,942
+0.5%
Hulpbronne 10
56,792
+1.0%
Industriële 25
79,278
-0.3%
Finansiële 15
14,177
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maatjie
Ek is afgetree in Kleinmond en soek iemand om dinge mee te deel. Ek speel tennis en gholf en hou van langs die see stap en waardeer die eenvoudige klein dingetjies wat saak maak
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot