AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Regruk van munisipaliteite moet gou begin

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adj.pres. David Mabuza. Foto: GCIS
Adj.pres. David Mabuza. Foto: GCIS
Adj.pres. David Mabuza moes die week vrae in die nasionale raad vir provinsies antwoord oor wat die staat gaan doen om sukkelende munisipaliteite te help om beter dienslewering te verseker.

Die distrikontwikkelingsmodel sal gebruik word om sukkelende munisipaliteite reg te ruk, het adj.pres. David Mabuza gesê in antwoord op vrae in die nasionale raad vir provinsies oor wat die staat gaan doen om sukkelende munisipaliteite te help om beter dienslewering te verseker.

Hy het gesê dat gekonsentreer gaan word op die 64 disfunksionele munisipaliteite wat die departement van samewerkende regering en tradisionele sake geïdentifiseer het. Hy het egter benadruk dat dit nie beteken dat ander sukkelende munisipaliteite nie gehelp sal word nie.

Met die distrikontwikkelingsmodel werk die drie sfere, nasionaal, provinsiaal en plaaslik, saam om dienslewering en ekonomiese ontwikkeling in die 44 distrikte en agt metro’s in die land te verbeter.

Mabuza het gesê toe gemeenskappe tydens die munisipale verkiesingsveldtog besoek is, is gesien hoe riool in die strate loop, geen water uit die krane kom nie, daar geen paaie is nie en dat die mense smag na dienste. “Waar ons mense woon, is baie aaklig.”

Hy het beloof dat aandag aan ou, stukkende infrastruktuur gegee sal word sodra die munisipale rade die leiers in munisipaliteite verkies het. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.90
+0.9%
Rand - Pond
19.26
+0.4%
Rand - Euro
17.24
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,637.53
+0.9%
Silwer
18.70
+1.9%
Palladium
2,093.00
+2.5%
Platinum
860.50
+0.9%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,691
+0.7%
Alle aandele
64,114
+0.8%
Hulpbronne 10
56,959
+1.3%
Industriële 25
79,535
+0.0%
Finansiële 15
14,215
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot