AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Regshulpraad help dalk met grondeise

Die portefeuljekomitee vir justisie beveel aan dat die grondeenheid by die SA Regshulpraad weer op die been kom om dispute rondom grondeise aan te spreek.

Die grondeenheid by die Suid-Afrikaanse Regshulpraad moet weer op die been kom om dispute rondom grondeise vinniger te help oplos. Die Parlement se portefeuljekomitee vir justisie het dié aanbeveling gemaak, aangesien heelwat dispute rondom eise wat reeds in 1998 ingedien is, weens eisers se gebrek aan befondsing nog nie aangehoor is nie.

Dr. Mathole Motshekga, voorsitter van die portefeuljekomitee, het voorgestel dat fondse vir regshulp aan die Suid-Afrikaanse Regshulpraad toevertrou word, eerder as om dit in private hande te plaas. Die Grondwet maak slegs voorsiening vir die befondsing van misdaadsake en nie siviele sake, veral grondeise, nie. Boonop bied die Wet op die Herstel van Grondregte ’n omslagtige proses vir die befondsing van grondeise, meen die portefeuljekomitee.

Onteiening

Die stadige herverdeling van grond het tot oproepe vir die onteiening van grond sonder vergoeding uit verskeie politieke oorde gelei. Volgens die portefeuljekomitee bied die huidige Grondwetlike en regsbedeling genoeg ruimte vir die Regering om die stadige pas van grondhervorming te versnel.

Daarom beveel hy die herstel van die grondeenheid by die Regshulpraad aan sodat die raad fondse wat vir grondeise en huurarbeiders geoormerk is kan administreer. Die komitee beveel ook aan dat die Wet op die Herstel van Grondregte verander om wetlike versperrings  wat die balans ten gunste van grondeienaars eerder as grondeisers swaai, te verwyder.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot