AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Regstappe kan kom ná brande

Vyf verwoestende wegholbrande het die afgelope week glo by munisipale stortingsterreine begin.

Landbouverenigings in die Vrystaat sê nalatige munisipaliteite kan voortaan moontlik verantwoordelik gehou word vir skade wat wegholveldbrande, wat by munisipale stortingsterreine begin, aanrig.
 
Verder word regstappe oorweeg teen munisipaliteite ná vyf verwoestende veldbrande die afgelope week vermoedelik by stortingsterreine begin het.
 
Luidens ’n berig in Volksblad is brandbestrydingsverengings (BBV’s) moedeloos omdat munisipaliteite hul plig versuim om brande op hul grond te bestry en te keer dat dit verder versprei.
 
Vyf
Mnr. Malcolm Procter, adjunkdirekteur van bos- en veldbrandoorsig van die Vrystaatse departement van landbou, bosbou en visserye, sê vanjaar het vyf brande al by stortingsterreine begin.
 
Wegholveldbrande het verlede jaar 257 000 ha verwoes, en altesaam 52 000 ha hiervan het weens brande wat by stortingsterreine begin het, in die slag gebly.
 
Wet
Procter sê die Wet op Veld- en Bosbrande verplig alle grondeienaars om voldoende maatreëls in te stel sodat brande wat op hul eiendom ontstaan, nie versprei nie. Verder sê hy grondeienaars wat nie aan BBV’s behoort nie, kan ook weens nalatigheid vervolg word.
 
Bewerings word in landboukringe gemaak dat talle stortingsterreine in die provinsie nie bestaande brandbane het nie, wat kan veroorsaak dat smeulende rommel veldbrande kan laat ontstaan.

Bron: Volksblad

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.64
+1.1%
Rand - Pond
20.19
+0.1%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.8%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,724.47
+1.5%
Silwer
21.08
+1.8%
Palladium
2,325.50
+4.5%
Platinum
933.50
+3.2%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot