AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Regstappe oor Namibiese invoer oorweeg

Die SA Voerkraalvereniging maak sy rug styf oor die nuwe maatreëls vir die invoer van lewende hawe.

Die Suid-Afrikaanse Voerkraalvereniging oorweeg regstappe oor die streng nuwe dieregesondheidsmaatreëls vir die invoer van lewende hawe.

Mnr. Dave Ford, uitvoerende direkteur van die vereniging, sê die vereniging stel in hierdie stadium nie meer belang in enige voorgestelde standard-bedryfprosedure (SOP) wat die invoer van slagvee uit Namibië weer moontlik kan maak nie. “Die enkele dieregesondheidsvereistes waarop ons dalk kwytgeskeld kan word, maak dit nie vir ons die moeite werd nie.”

Die nuwe invoermaatreëls het op 1 Mei in werking getree en benewens 'n paar bokke het die invoer van lewende hawe uit Namibië sedertdien tot stilstand gekom.

Ford sê op 'n vergadering in Junie het die Voerkraalvereniging en die Rooivleis-abattoirvereniging dr. Mpho Maja, direkteur van dieregesondheid van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, gevra van watter van die vereistes hulle kwytgeskeld sou kon word. Sy het volgens hom toe gesê daar is slegs enkele entings- en toetsingsvereistes wat sy sal oorweeg vir kwytskelding.

Ford sê die voerkrale het daarna op 'n vergadering besluit gegewe die hoeveelheid geld en werk wat dit sal verg om die departement se vereistes rakende beheer, oudit en rekonsiliasie na te kom, is hierdie enkele kwytskeldings nie vir hulle die moeite werd nie.

Volgens hom is van die vereiste prosesse “totaal onnodig”. Hy wou nog nie meer sê oor watter soort regstappe die vereniging gaan volg nie.

Dr. Gerhard Neethling, bestuurder van die Abattoirvereniging, het gesê dié organisasie wag intussen vir die departement om redes te gee oor waarom die tydsraamwerk vir 'n moontlike SOP vir regstreekse slagtings uitgestel is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.57
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,717.07
-0.5%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,253.00
-3.0%
Platinum
923.50
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot