AFGRI
BEAN
31 Me
-
8440
-229,00
CORN
31 Me
-
4035
-79,00
SOYA
31 Me
-
7769
-121,00
SUNS
31 Me
-
8135
-131,00
WEAT
31 Me
-
6645
-8,00
WMAZ
31 Me
-
3868,2
-34,80
YMAZ
31 Me
-
3822
-31,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Regstappe teen Regering oor Zim?

Regstappe word teen die Regering oorweeg omdat versoeke vir hulp aan Suid-Afrikaanse boere in Zimbabwe op dowe ore val.

Regstappe word teen die Regering oorweeg omdat hy nie op versoeke vir hulp aan Suid-Afrikaanse boere in Zimbabwe reageer nie, sê AfriForum.

Luidens ‘n verklaring het dié organisasie ‘n versoek aan die Departement van Handel en Nywerheid gestuur waarin hy aandring dat die Regering boere in Zimbabwe moet beskerm.

Die organisasie sê hy oorweeg nou verdere regsoptrede aangesien geen terugvoer op ’n brief van 9 Junie 2010 ontvang is nie. Die spertyd was 15 Junie.

Hernude aanvalle op boere

Dié aansoek het gevolg nadat Zimbabwiese boere die afgelope drie weke onder verskerpte aanslae deur plaasbesetters geteiken is. In die jongste voorval is ‘n bejaarde egpaar op hul plaas in die Somabhula-omgewing erg aangerand. Volgens me. Lauren Nixon, die egpaar se dogter, het die groep ook sewe ander boere in die distrik aangerand.

Volgens Nixon word Phillip en Ellen Hapelt ná die aanval op ‘n daaglikse basis deur ‘n mnr. Mangena, wat ‘n parlementslid in die Mberengwa-omgewing is, gedreig. Mangena het Maandag (12 Junie 2010) die plaaswerkers by die plaashuis laat vergader waar hy vir die werkers gesê het dat sy geduld min raak met die egpaar, en dat hy van plan is om met ‘n verskerpte aanval die egpaar met erge geweld van die plaas te verdryf.

Die plaaslike owerhede tree blykbaar nie teen die Mangena of die aanvallers en besetters op nie, ten spyte van hofbevele in dié verband.

Geregtig op hulp

AfriForum sê na aanleiding van die Bippa-handelsooreenkoms wat die SA Regering verlede jaar onderteken het en wat tot ‘n hofbevel in die Noord-Gautengse Hooggeregshof verklaar is, het die SA Regering onderneem om die regte en regsmiddele van slagoffers van Zimbabwe se onwettige onteieningsprogram te handhaaf. Die ooreenkoms het ook bepaal dat dié Suid-Afrikaners op beskerming geregtig is.

Toekenning deur koningin

Intussen verwelkom die organisasie ‘n toekenning wat Koninging Elizabeth onlangs aan ‘n aktivis vir Zimbabwese boere toegeken het. Mnr. Ben Freeth, wat ook die skiet van die dokumentêre film Mugabe and the White African behartig het, het ‘n MBE (Member of the British Empire) van die koningin ontvang.

Die toekenning is volgens die monarg se verjaarsdaglys van 2010 gedoen “op grond van dienste aan die boerderygemeenskap van Zimbabwe gelewer”.

17 Junie 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.72
-0.2%
Rand - Pond
24.54
-0.4%
Rand - Euro
21.08
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.82
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
996.14
-1.7%
Palladium
1,366.08
-2.8%
Goud
1,962.88
+0.2%
Silwer
23.52
+1.4%
Brent-ruolie
73.54
-4.8%
Top-40
69,998
-1.3%
Alle aandele
75,068
-1.2%
Hulpbronne 10
67,512
+0.7%
Industriële 25
102,774
-2.9%
Finansiële 15
14,415
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Anti-gold digger !!!!
Rustig, ROOK nie, drink met geleentyd, en GEEN JOLLER. Werk vir myself(koop motors). Hou van Reis. Lyk en voel nie 51 nie, en nog baie aktief !!!
Kom ons skryf ons eie Roman
Ek is sag geaard baie liefde vol Goeie hart Hou nie van baklei nie Hou van tyd weg van huis af Hou van uit eet en lekker dans My familie en Kinders is my lewe
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot