AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Regte mense moet grond kry – Land Bank

Kies die regte mense om grond voor te gee – mense met 'n passie vir boer, sê ’n landbou-ekonoom van die Land Bank.

“Ons moet mense identifiseer wat wíl boer. As ek honger is en jy gee vir my grond, sal ek dit vat,” sê me. Keneilwa Nailana, ’n senior landbou-ekonoom van die Land Bank.

Hulpbronne moet eerder beskikbaar gestel word aan mense met 'n passie vir boer, sê sy.

Sy was lid van 'n paneel by die AgriBizniz-beraad by Nasrec, Johannesburg, wat voedselsekerheid bespreek het. Die rol van kleinskaalse boere is deur al die paneellede uitgelig.

Volgens mnr. Chris Sturgess, direkteur van die afgeleide kommoditeitsmark van die JSE, moet 'n balans tussen grootskaalse en kleinskaalse boerderye gevind word. Kleiner hoeveelhede produkte moet ook 'n plek hê, maar dit moet steeds die regte gehalte hê.

Mnr. Dick Muir, oud-Springbok-rugbyspeler en nou direkteur van Just Veggies, het op die belangrikheid van opleiding en mentorskap gewys. “Die landboubedryf is taai. Baie kennis, opleiding en opvoeding is nodig.”

Just Veggies is betrokke by projekte om grond wat ná grondhervorming verval het, weer in produksie te bring. “Dit is ongelooflik om te sien hoe mense reageer wanneer hulle geleer word.”

Volgens Muir is daar baie mense en staatsinstansies wat goed wil doen, maar dit word swak gekoördineer.

Op regeringsvlak word die gebrek aan koördinering erken, het prof. Edith Vries, direkteur-generaal van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, gesê. “Ons het 'n paar regtig goeie beleidsrigtings, maar op 'n manier raak die gees daarvan verlore wanneer dit in werking gestel word.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
+0.0%
Rand - Pond
21.32
+0.2%
Rand - Euro
18.70
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.20
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
1,018.15
+0.6%
Palladium
1,645.80
+1.7%
Goud
1,931.27
+0.1%
Silwer
23.69
+0.4%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
0.0%
Alle aandele
80,791
0.0%
Hulpbronne 10
77,871
0.0%
Industriële 25
103,872
0.0%
Finansiële 15
16,281
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Plain Jane
Oor die onnodige drama, wil net die lewe geniet. Goeie hart en weet wat ek uit die lewe wil he 😊
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot