AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Regte omhulsel vertraag 1080-proses

Dit kan nog lank duur voor die gifstof 1080 (monofluoorasynsuur) amptelik in Suid-Afrika as 'n enkele dodelike lokaas beskikbaar gestel gaan word. Dié feit het aan die lig gekom op 'n onlangse werksessie op Glenconner in die Oos-Kaap.

Mnr. Tim Snow, lid van die Gifstofwerkgroep van die Trust vir Bedreigde Natuurlewe, sê omdat daar al só baie verwagtinge by boere geskep is oor die gebruik daarvan in die bestryding van probleemdiere, wil hy hom eerder nie verbind tot 'n datum waarop die gebruik daarvan in 'n lokaas gewettig sal word nie.

Hoewel die gebruik van 1080 in gifhalsbande 'n paar jaar gelede in die Staatskoerant gewettig is, moet die Registrateur van Landbouprodukte nog sy goedkeuring verleen hoe dit ook as 'n lokaas ingespan kan word. "Daar is nog talle tegniese struikelblokke wat uit die weg geruim sal moet word. Dit is om te verseker dat dit uitsluitlik vir die doel waarvoor dit goedgekeur word, gebruik sal kan word."

Mnr. Briers Bekker, ondervoorsitter van die nasionale probleemdierbeleidskomitee en voorsitter van Cape Wools, het aan Landbouweekblad gesê hy bly hoopvol dat die gifstof ook as lokmiddel gewettig sal word.

Vars 1080 is reeds van Amerika ingevoer. 'n Nuut ontwerpte gifhalsband waarin die middel geplaas kan word, sal moontlik binne drie maande beskikbaar wees. "Al wat nog nodig is, is om die regte omhulsel te vind waarin die gifstof geplaas kan word as dit as 'n enkele dodelike lokmiddel gebruik word."

Mnr. Snow het gesê 'n opname getoon het dat 94 % van die boere in die Wes-Kaap niks gif gebruik in die bestryding van probleemdiere nie. In die Oos-Kaap gebruik 70 % van boere dit wel. "In dié geval is 90 % van die gif wat gebruik word, boonop onwettig vir die bestryding van probleemdiere," het hy bygevoeg.

Die Gifstofwerkgroep het op 25 Oktober met die Registrateur van Landbouprodukte samesprekings gevoer om die finale struikelblokke uit die weg te ruim.

8 November 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.0%
Rand - Pond
20.14
+0.1%
Rand - Euro
17.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,663.35
+0.1%
Silwer
19.23
+1.1%
Palladium
2,169.00
+0.1%
Platinum
863.50
-0.1%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot