AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
9998,4
-117,60
CORN
20 Mrt
-
4457,6
-43,40
SOYA
20 Mrt
-
8505
-103,00
SUNS
20 Mrt
-
9390
-248,00
WEAT
20 Mrt
-
6630
-41,00
WMAZ
20 Mrt
-
3950
-38,00
YMAZ
20 Mrt
-
4156
-27,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Regter Bam van Grondeisehof sterf

Ná ‘n jarelange stryd teen kanker het regter Fikile Bam, regter-president van die Grondeisehof, gesterf.

Ná ‘n jarelange stryd teen kanker het regter Fikile Bam, regter-president van die Grondeisehof, gesterf.

Luidens ‘n berig op Mail & Guardian Online het die 74 jarige Bam Sondag, 18 Desember 2011, in ‘n hospitaal in Johannesburg gesterf. Hy het sedert 1995 sy posisie by die grondeisehof beklee.


Bam is op 18 Julie 1937 in Tsolo in die Oos-Kaap gebore. In 1960 is hy as politieke gevange aangekeer ná ‘n staat van nood in die land verklaar is. Hy is ‘n vonnis van 11 jaar opgelê, waartydens hy saam met oud-pres. Nelson Mandela op Robbeneiland aangehou is.

Medelye

Intussen het mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA, die organisasie se medelye met Bam se familie uitgespreek. Hy sê Bam was ‘n man van integriteit, wat altyd sy land tot diens was en wie altyd waardig en beginselvas opgetree het. “Hy was besonders geïnteresseerd in die sensitiewe gronddebat en het ‘n reuse bydrae gemaak deur sy insette, begrip en die uitsprake wat hy gelewer het. Hy was baie toeganklik en hy sal gemis word.”

Loopbaan

Bam het na hy uit die tronk vrygelaat is, twee grade in regte aan die Universiteit van Suid-Afrika voltooi. In 1992 is Bam as die kommissaris van die Goldstone Kommissie aangewys, en hy was ook ‘n advokaat van die Hooggeregshof van Suid-Afrika en die Transkei. Hy het ook as ‘n mediator opgetree tydens 1994 se eerste demoktariese verkiesing.

Bron: Mail and Guardian

19 Desember 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.52
-0.6%
Rand - Pond
22.74
-1.6%
Rand - Euro
19.86
-0.8%
Rand - Aus dollar
12.44
-1.2%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Platinum
988.38
+2.1%
Palladium
1,411.23
-0.0%
Goud
1,978.75
-0.5%
Silwer
22.54
-0.3%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,799
+2.6%
Alle aandele
74,271
+2.4%
Hulpbronne 10
65,660
+4.2%
Industriële 25
99,818
+2.8%
Finansiële 15
15,066
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hou van kamp
Gemaklik met vriendelike geaardheid. Goeie waardes heg baie waarde aan eerlikheid. Natuur en kamp is van my voorkeure. Gesond en sportief. Bok vir sport
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot