AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Regulasies oor water in hoender?

Regulasies gaan glo ingestel word oor inspuitings van soutwateroplossing in hoender ná navorsing in dié verband, sê die RPO.

Regulasies gaan glo ingestel word oor inspuitings van soutwater in hoender ná navorsing in dié verband, sê die Rooivleis Produsente-organisasie (RPO).

Luidens die organisasie se jongste nuusbrief is dié een van die moontlike uitkomste van navorsing wat prof. Arno Hugo van die Universiteit van die Vrystaat namens die RPO gedoen het. Volgens die nuusbrief is die projek deur die RPO geïnisieer en dit is gedra deur finansiering uit die bedryf.

Volgens die navorsing lei die inspuiting van soutwater-oplossings in hoendervleis in Suid-Afrika tot uitermatige vogverlies tydens die gaarmaak of kookproses. Dit lei glo ook tot verlaagde voedingswaarde, aangesien vinnige gevriesde hoenderprosies – wat met beheerde porsies wat nie ingespuit is nie vergelyk is – minder vet, proteïene en energie bevat.

“Soutwateroplossing inspuitings lei tot verhoogde sout in hoender, wat hoë sodiumvlakke veroorsaak wat ‘n risiko vir verbruikers wat aan hipertensie lei, kan wees,” lui die nuusbrief.

Nie bewus van dié navorsing

Intussen sê die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (SAPA) hy is nie bewus van dié navorsing nie en is ook nie deur die RPO of Hugo in dié verband gekontak nie.

“Dit is vir ons snaaks dat ‘n ander landbou-organisasie die navorsing ondersteun wat ‘n ander vleissoort in ‘n slegte lig stel,” sê mnr. Kevin Lovell, die hoof uitvoerende beampte van SAPA. “Ons het nie die verslag gesien nie, en kan slegs kommentaar lewer oor dit wat ons in die RPO se nuusbrief sien.”

Volgens Lovell stem hulle nie met Hugo saam dat inspuitings tot vogverlies tydens die gaarmaakproses lei nie. “Alle vleis verloor vog en word kleiner wanneer dit gaargemaak word. Wanneer ‘n vars hoender gaargemaak word, gaan sowat 30% van die kookgewig verlore.”

Hy sê wat die risiko’s vir verbruikers aanbetref, kan alle oplossings nie onder dieselfde kam geskeer word nie, aangesien sommige maatskappye glad nie tafelsout in hulle oplossings gebruik nie. Lovell sê die praktyk van inspuitings in hoender word toegepas omdat dit hoender meer toeganglik vir arm Suid-Afrikaners maak. “Gevriesde hoender kos deesdae R15 tot R16 per kilogram, terwyl vars hoender R24 tot R25 kos.”

Hy sê hulle is tans in gesprekke met die departement oor die moontlikheid van ‘n gedragskode vir die bedryf.

Swak lig nie die idée

Intussen sê mnr. Gerhard Schutte, die hoof uitvoerende beampte van die RPO, die navorsing is nie onderneem om ‘n ander produk in ‘n swak lig te stel nie. “Ons wil nie landboukommoditeite teen mekaar afspeel nie, maar ons meen die verbuiker moet weet wat hy koop.”

Hy sê die navorsing is nie aan die SAPA gekommunikeer nie. Hugo het die navorsing glo sowat twee jaar gelede onderneem, en Schutte sê sover hy verstaan, is Hugo deur die staat genader rakende die regulasies.

Landbou.com kon nog geen terugvoer van die departement af kry oor of die regulasies wel oorweeg word nie.

26 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.24
-0.1%
Rand - Euro
19.60
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na mevrou reg
Ek soek iemand om mee te deel en cuddle liefdevol en sosiaal wil wees saam my en saam my will groei
Leef, vergeet van gister, die lewe is kort
Ek is saggeaard, lewenslustig 'n Christen, spontaan met tye en ooo baaaaie verstrooid!!! Ek lief die buitelewe en die rustigheid. Mal oor die wind deur my hare en baie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot