AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Reitz-boer begrawe, verdagtes in hof

Mnr. Thinus Uitenweerde, die boer van Reitz wat die slagoffer van ’n plaasmoord was, is gister roerend begrawe terwyl sy vrou steeds in die hospitaal lê.

Mnr. Thinus Uitenweerde, die boer van Reitz wat die slagoffer van ’n plaasmoord was, is gister roerend begrawe terwyl sy vrou steeds in die hospitaal lê.


Uitenweerde, wat in die distrik Reitz geboer het, is op sy familieplaas Aliesrust begrawe, aldus Volksblad. Sy vrou, Magriet, kon nie die begrafnis bywoon nie aangsien sy steeds in die hospitaal is ná die plaasaanval.


Sy 85-jarige ma, Bella, is twee weke voor die moord na bewering deur haar seun se vermeende moordenaars verkrag. Sy was langs die graf om van haar seun afskeid te neem. Sy het aangedui dat sy nie meer op dié plaas kan of wil bly nie en dat sy nou by familie ’n heenkome gaan vind.


Vrees en agterdog

Ds . Marius Barnard van die NG kerk Reitz het plaasmoorde beskryf as die “direkte werk van Satan”.


Plaasmoorde het veroorsaak dat vrees en agterdog deel geword het van ons lewens. Ons troos is net dat niks ons van die liefde van God kan skei nie. Ons kan dus nie toelaat dat haat en vergelding ook deel van ons lewens word nie.”


Uitenweerde is nie ver begrawe van die vlak graf waar sy moordenaars hom, terwyl sy hande vasgebind was, gestenig het nie. 


Die twee verdagtes wat van Uitenweerde se moord aangekla word, het in die streekhof op Bethlehem verskyn terwyl Uitenweerde se begrafnis plaasgevind het.


Die twee, albei tieners, is borgtog geweier en sal weer op 24 Augustus in die hof verskyn.


Bron: Volksblad


11 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot