AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Rekord koring-oes in Wes-Kaap

Koring-oeste laat talle boere in die Wes-Kaap verstom oor die rekordhoë opbrengste.

Die afgelope winter se koring-oes in die Wes-Kaap kan na verwagting aansienlik hoër wees as die 800 000 ton wat deur die Oesskattingskomitee voorspel is. Mnr. Andries Theron, ondervoorsitter van GraanSA, sê boere staan verstom oor die oeste wat hulle van hul landerye afgehaal het.

Boere het fenomenale koring-oeste en dis beslis ’n nuwe rekord. “Ons verwag dat die Swartland en die Overberg saam sowat 150 000 ton méér gaan lewer as wat verwag is,” vertel Theron. Die provinsie se totale oes word tans op sowat 900 000 ton geskat.

Volgens Theron word bo-gemiddelde kanola-oeste ook gelewer. Hy sê hoewel reën skade aan die gars-oeste in die Overberg aangerig het, lewer dié aanplantings ook groot oeste, maar die gehalte is wel plek-plek swak.

40% meer bergplek

Intussen het Overberg Agri bekend gemaak dat hy, met die samewerking van die Agri Mega Groep, sowat 40% meer bergingsplek beskikbaar het. Die groter as verwagte oeste het luidens ’n verklaring graanberging en onderlinge samewerking in die Overberg deeglik beproef. In die Bedrasdorp-omgewing is reeds tussen 40 000 en 80 000 ton méér graan ingeneem as die 155 200 ton wat op dié dorp se silo’s opgeberg kan word.

“Die Agri Mega Groep, het as ‘n vergunning aan Overberg Agri, ‘n paar hektaar op Mega Park beskikbaar gestel vir graanberging. Ons het reeds sowat 30 reuse silosakke, wat tussen 180 en 200 ton per sak berg, op hierdie perseel met koring gevul. Die graan word weggewerk soos dit verkoop word en sal minstens tot die eerste deel van die nuwe jaar daar geberg word,” vertel mnr. Francois Joubert, besturende direkteur van bedrywe by Overberg Agri.

Overberg Agri het op sy eie perseël ook ’n graanbergingsdam opgerig waarin sowat 10 000 ton koring geberg word.

“Ons is in diens van die landbou en dit is ‘n vreugde om met positiewe uitdagings, soos die berging van die oorvloed graan uit die streek, te kan help. Verlede jaar is die 6000 vierkante meter van die BKB Veesentrum op Mega Park met koring gevul,” sê mnr. Orton King, groep-uitvoerende direkteur van Agri Mega.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.94
-0.9%
Rand - Pond
20.02
+0.6%
Rand - Euro
17.59
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,712.60
-0.2%
Silwer
20.61
-0.2%
Palladium
2,278.00
+0.9%
Platinum
926.00
+0.4%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot