AFGRI
BEAN
30 Jan
-
9724,8
70,80
CORN
30 Jan
-
4600
8,00
SOYA
30 Jan
-
9400
-135,00
SUNS
30 Jan
-
9951
-269,00
WEAT
30 Jan
-
6782
73,00
WMAZ
30 Jan
-
4355
-63,00
YMAZ
30 Jan
-
4484,6
-49,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

Rekord-oes moontlik, nóg reën op pad?

Terwyl nóg goeie reën in somersaaigebiede verwag word, is die nuus minder goed vir die Wes-Kaap, suidelike Noord-Kaap en Oos-Kaap.

Goeie reën oor die somergraangebiede sedert die einde van Desember is goeie nuus vir somergraanboere, wat moontlik ’n rekord-oes kan verwag.

Dít volgens mnr. Johan van den Berg, klimatoloog van Santam Landbou.

Van den Berg sê baie plekke in die Noord-Kaap, Noordwes en Wes-Vrystaat het vir die eerste keer in jare van 50mm tot 100mm sagte, deurdringende reën ontvang. Van dié dele het die afgelope jare die ergste onder die droogte gebuk gegaan.

Hy voorspel dat verdere reën van 50mm tot 100mm tot middel Februarie al uitsak, wat moontlik ’n rekord-oes vir talle graanboere kan beteken.

Lang pad na herstel

Ten spyte van die goeie reën, sê Van den Berg daar is nog ’n lang pad wat voorlê vir die omgewing en boere se besighede.

Ondergrondse waterbronne het nog nie herstel nie en opvolgreën is nodig vir saadontkieming en om weiding behoorlik te laat groei. Talle damme se watervlakke is ook nog te laag.

Van den Berg noem ook dat talle boere baie lank in die skuld sal wees, as gevolg van die hoë koste wat weens die droogte aangegaan is.

Die voorspelling vir die winterreënvalgebiede, veral die Wes-Kaap, is ongunstig. Volgens Van den Berg sal die droë toestande in die Wes-Kaap uitbrei en ook in die suidelike dele van die Noord-Kaap en dele van die Oos-Kaap voortduur.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.41
-1.2%
Rand - Pond
21.50
-0.6%
Rand - Euro
18.89
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Platinum
1,009.02
-0.4%
Palladium
1,637.70
-0.5%
Goud
1,922.40
-0.3%
Silwer
23.59
-0.1%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,344
-0.6%
Alle aandele
80,325
-0.6%
Hulpbronne 10
77,934
+0.1%
Industriële 25
102,701
-1.1%
Finansiële 15
16,323
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hou van kamp
Gemaklik met vriendelike geaardheid. Goeie waardes heg baie waarde aan eerlikheid. Natuur en kamp is van my voorkeure. Gesond en sportief. Bok vir sport
Kom dans in die reen saam my
Eks passievol. lewens lustig. never a dull moment. ek bring die son saam waar ek gaan. hou van die simpel lewe . maar met baie liefde in
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot