AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Rekordjaar vir VS brande moontlik

Die Vrystaat gaan na verwagting nóg ’n rekordjaar vir brande aanteken, met meer as 270 000 ha wat reeds in die slag gebly het.

Die Vrystaat gaan na verwagting nóg ’n rekordjaar vir brande aanteken, met meer as 270 000 ha wat reeds in die slag gebly het.

Mnr. Malcolm Procter, adjunkdirekteur van bos- en veldbrandtoesig by die provinsiale departement van landbou, sê die brandsyfers vir Augustus en September vanjaar is al sowat 60% van die totale syfer van verlede jaar se brandtydperk.


“’n Rede tot kommer is dat vanjaar 277 612 ha in 53 brande in die slag gebly het, terwyl die syfer in September verlede jaar op 202 266 ha vir 114 brande gestaan het. Dit beteken dat vanjaar se brande groter is. Ons staan op ’n gemiddelde van 6 700 ha per dag wat in die afgelope 22 dae van September afgebrand het,” vertel Procter.


Hy sê hy verwag egter dat die syfer vir vanjaar se brande hoër gaan wees omdat ses brande se finale syfers nog uitstaande is.


“Ek verstaan dat 9 000 ha in een van die brande verloor is.”


Stropers

Volgens Procter is ’n ondersoek tans onderweg na ’n brand wat Woensdagaand (21 September) vermoedelik deur stropers begin is. Sowat 2 500 ha het afgebrand.


“Ons het dit in die verlede al beleef dat stropers ’n brand in ’n wildreservaat begin het. Hulle stig die brand veral naby die grensdrade.

"Dit beteken dat wanneer die gras uitloop, wild na die grensdrade gelok word waar die stropers hulle maklik kan skiet of vang,” vertel Procter.


Hy sê hulle verwag om weer ’n rekord aantal hektare aan te teken, aangesien brande tradisioneel ook in Oktober en November in die provinsie voorkom. In Oktober verlede jaar  het die provinsie 183 047 ha verloor en in November het sowat 3 700 ha afgebrand.


22 September 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.81
-1.0%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,710.53
-0.9%
Silwer
20.26
-3.8%
Palladium
2,257.00
-2.8%
Platinum
920.50
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,262
-1.0%
Alle aandele
65,657
-1.0%
Hulpbronne 10
63,581
-1.5%
Industriële 25
79,478
-0.7%
Finansiële 15
13,956
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot